Worcester-Noord Primêre Skool vier Wêreldboekedag
ADVERTISEMENT
Worcester-Noord Primêre Skool van kop tot tone in die kreatiefste uitrustings en met die oulikste bykomstighede as hul gunsteling boekkarakter geklee.
- Ons het ons omtrent verkyk aan al die Harry Potters, Liewe Heksies, Pippie Langkouse en nog vele karakters.
- Ons deel graag ‘n paar groepfoto’s en uitrustings wat vir ons uitgestaan het. Baie dankie aan elke Noordjie wat in die pret gedeel het en saam aangetrek het. Ons wil ook vir ons Noordjies ‘n klop op die skouer gee vir die feit dat hulle boeke lees en hulself in die karakters kan inleef.





















