Hugenote Laerskool vier Wêreld-hardopleesdag
ADVERTISEMENT
Hugenote Laerskool se Gr. 1-leerders het behoorlik aan Mnr. Hertz se lippe gehang terwyl hy vir hulle ‘n storie gelees het ter viering van Wêreld-hardopleesdag, én om ‘n skoolhoof te hê wat die lekkerte van lees help ontsluit, is ‘n voorreg!





















