Laerskool Noord-Eind se leerders het verskeie kinderverhale laat lewe
ADVERTISEMENT
Laerskool Noord-Eind se leerders het verskeie kinderverhale laat lewe met hulle ongelooflike uitrustings.
Al wil ons elkeen beloon vir hulle moeite en idees, kon daar net vier wenners wees. Baie geluk aan Anria le Roux (Gr. 3.1) , Alexander Beineke (Gr. 3.2), Ruben Brummer (Gr. 6.2) en Gemma Nel (Gr. 7.2) wat ons GF- en ISF-wenners was.














