Laerskool Hugo Rust leerders presteer in judo
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust is baie trots op die leerders wat Judo as ‘n sport beoefen. Hulle het die naweek aan die Wes-Kaap Ope Judotoernooi deelgeneem en uitstekend gevaar.
Liam Bam
- Novice – goud
- Ope-silwer
Joshua de Goede
- Novice – silwer
- Ope -goud
Gerike van der Linde Gewigsklas – 2x -goud











