Laerskool Hugo Rust het hul eie Prima Ballerina
ADVERTISEMENT
Lua Malan, Laerskool Hugo Rust se eie Prima Ballerina, is gekies om aan die Cape Town City Ballet se uitvoering van Alice in Wonderland deel te neem. Sy was ook in 2024 deel van die balletgeselskap se uitvoering The Nutcracker. Hierdie is werklik ‘n uitsonderlike prestasie en ons is ongelooflik trots op haar.










