Wiskunde prestasie vir Laerskool Wesbank
ADVERTISEMENT
Laerskool Wesbank leerder Arjan Blignaut is een van 509 leerders vanoor die hele land, wie gekwalifiseer het om aan die Finale Rondte van die SAMF Wiskunde Olimpiade deel te neem in Knysna.

Arjan Blignaut









