Hoërskool Secunda leerders presteer by die Finale Graad 12 Alpha Wiskunde eksamen
ADVERTISEMENT
Hoërskool Secunda is ongelooflik trots op Mia du Toit en Anina Joubert wat die eerste van vele onderskeidings ingepalm het vir die Finale Graad 12 Alpha Wiskunde eksamen. Julle harde werk, deursettingsvermoë en liefde vir uitnemendheid skyn helder. Hierdie is net die begin van baie verdere sukses! Hou so aan, Mia en Anina — julle maak Hoërskool Secunda trots!
![]()










