Laerskool Stulting Primary leerder presteer in gholf
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary leerder Hannes Lourens het 14 Julie 2024 aan die Knysna Gholf Club Junior Open deelgeneem en was die wenner in die B divisie van die kompetisie. Welgedaan, Hannes!
![]()










