Laerskool Courtrai leerder blink uit by die WP Interklub Gholfkompetisie
ADVERTISEMENT
Leerders van Laerskool Courtrai ,EJ Stafford-Nortcote het verlede naweek aan die WP Interklub Gholfkompetisie deelgeneem. EJ en sy spanmaat het die afdeling gewen. Baie geluk, EJ.










