Laerskool Slot van die Paarl Graad 3 leerders is kreatief
ADVERTISEMENT
Laerskool Slot van die Paarl Graad 3 se kreatiwiteit is aan die werk! Ons Graad 3 leerders het pragtige plakkate gemaak van hul insekte se lewensiklusse. Hulle het hard gewerk om te wys hoe insekte groei en verander.

















