Hoërskool Parys se eie Afrikaanse onderwyseresse publiseer hul boek
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Parys se eie Afrikaanse onderwyseresse Mevv. Ezilda Fouche en Andrea Dednam met die publikasie!! Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees en ons is verskriklik trots op ons personeellede!










