AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Goldstone’s set for an Affies vs Maritzburg College humdinger

  • Bredasdorp High School robotics team showcases innovation

  • Grey Kollege skitter op die tennisbaan

  • 3rd Annual Nelson Mandela International Day Career Expo to grow South Africa’s STEM talent pipeline

  • Soccer glory for Grey College 1st team

Hoërskool Swartland

Home›Regional News›Western Cape›Swartland and West Coast›Category: "Hoërskool Swartland"
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Provinsiale trots vir Hoërskool Swartland

    By Andreneza Damonse
    23rd June 2026
    Provinsiale trots vir Hoërskool Swartland. Netbal: Interdistrikspanne 2026 Baie geluk aan Hoërskool Swartland 14 meisies wat vanjaar vir die onderskeie Weskus-netbalspanne gekies is. Ons ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Skitter bergfiets uitslae vir Hoërskool Swartland

    By Karien Frans
    20th May 2026
    Die Hoërskool Swartland bergfietsspan het op Saterdag, 16 Mei aan die 3de Skoleliga-resies by Rhebokskloof Wine Estate deelgeneem. Die manne het weer baie goed ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland swemmer presteer aan die SA Skole Swemkampioenskappe

    By Karien Frans
    12th May 2026
    Hoërskool Swartland swemmer Zachary Kruger het in die o.14-ouderdomsgroep deelgeneem by die SA Skole Swemkampioenskappe. Hy het aan vyf items deelgeneem en drie finale ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland se fietsryers neem aan die derde WP XCO reeks deel

    By Karien Frans
    12th May 2026
    Op Saterdag, 2 Mei het van Hoërskool Swartland se fietsryers aan die derde WP XCO van die reeks deelgeneem. Dit was ’n baie klipperige ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerder het aan die Skopboks kampioenskappe deelgeneem

    By Andreneza Damonse
    13th April 2026
    Driaan Bosmanleerder van Hoërskool Swartland  het tydens die naweek van 10 tot 11 April aan die MASSA Wes-Kaap Skopbokskampioenskappe deelgeneem. Hy het aan twee ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swellendam neem deel aan die T4J Tennistoernooi

    By Andreneza Damonse
    27th February 2026
    Hoërskool Swellendam se eerste 5 dogters en seuns van die tennisspan na Struisbaai vertrek om aan die T4J-toernooi (Tennis4Jesus ) deel te neem. Die ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland swemmers is soos visse in die water

    By Andreneza Damonse
    18th November 2025
    Hoërskool Swartland  swemmers het op 30 Oktober aan die 1ste Ligagala van die 2025/26-seisoen by Rhenish Girls High in Stellenbosch deelgeneem. 3de plekke: Emma ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland stel hul nuwe hoofleiers bekend vir 2026

    By Andreneza Damonse
    18th November 2025
    Hoërskool Swartland  spog met ons top gr. 12 akademiese-presteerders, sowel as ons sport- en buitemuurspryswenners. Die hoofleiers van die skool, sowel as die onderskeie ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerders gekies vir die Boland o.17 7’s Cravenweekspan

    By Charl Paulse
    29th September 2025
    Baie geluk aan die twee seuns van Hoërskool Swartland wat gekies is vir die Boland o.17 7’s Cravenweekspan. Dit is die 1ste keer wat ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerders presteer by die Jeugskou Nampo 2025

    By Charl Paulse
    29th September 2025
    JEUGSKOU: NAMPO 2025 Hoërskool Swartland leerders het weer gewys waarvoor Swartland staan: uitnemendheid en toewyding! Kulinêre Kuns: Mia Styger – wenner: Senior afdeling Reza-Marie Smit ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Muurbal prestasie vir Hoërskool Swartland

    By Charl Paulse
    29th September 2025
    Baie geluk aan Joel Rix van Hoërskool Swartland wat ’n sertifikaat en medalje ontvang het vir sy prestasie as een van die SA Top ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Swartland Rugby Eerstespankaptein – Martin Neethling 

    By Karien Frans
    13th August 2025
    [Onderhoud] Hoërskool Swartland Rugby Eerstespankaptein – Martin Neethling Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool hier.Dis propvol ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Swartland Netbal Eerstespankaptein – Christina van der Merwe 

    By Karien Frans
    13th August 2025
    Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Interview] Huguenot High School Hockey Boys’ First Team Captain- Heymish Zyster

    By Karien Frans
    13th August 2025
    Read the special edition newspaper for Classic Clash between Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool here. Filled with team photo’s, interviews and all the action. ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Swartland Dogtershokkie Eerstespankaptein – Danielle Schwartz 

    By Karien Frans
    13th August 2025
    Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Swartland Seunshokkie Eerstespankaptein – Juriaan Screuder 

    By Karien Frans
    13th August 2025
    Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerders blink uit in Fisiese Wetenskap

    By Andreneza Damonse
    3rd June 2025
    Du Preez Erasmus en Jani Visagie leerders van Hoërskool Swartland  is onder die Top 15 leerders in die Weskus in Graad 10 vir Fisiese ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland eerstespan rugbyspelers is aan die brand

    By Andreneza Damonse
    3rd June 2025
    Mnr Johan Viljoen het ook ‘n draai gemaak by die 1ste rugbyspan van Hoërskool Swartland  se wedstryd. Voorwaar ongelooflike foto’s van die manne in ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerder verwerf SA Kleure in karate

    By Andreneza Damonse
    3rd June 2025
    Hoërskool Swartland is baie trots om te deel dat een van ons leerders, Winsor Solomon, die naweek aangewys is as die African Region South ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland gholfspan bedank borg

    By Andreneza Damonse
    3rd June 2025
    Hoërskool Swartland gholfspan het ons borg by die dryfbaan raakgeloop! Dankie aan mnr. Gey Kriek van Malmesbury Wimpy wat ons hemde en keppies vir ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland het deelgeneem aan die Skoleliga Bergfietswedren

    By Andreneza Damonse
    26th May 2025
    Hoërskool Swartland  leerders het die naweek aan die Wes-Kaap Skoleliga se Bergfietswedren te Stettyn in Villiersdorp deelgeneem. Hulle het die volgende uitstekende uitslae behaal: ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    HS Swartland Fisiese Wetenskap leerders vaar puik in kwartaal een

    By Andreneza Damonse
    26th May 2025
    Leerders Du Preez Erasmus en Jani Visagie van Hoërskool Swartland is onder die Top 15 leerders in die Weskus in Graad 10 vir Fisiese ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    HS Swartland netbalspelers dring deur na die finale netbalproewe

    By Andreneza Damonse
    26th May 2025
    Baie geluk aan Zailen Julies (o.18) en Anke de Bruyn (o.15)  leerders van Hoërskool Swartland wat deurdring na die finale rondte van die Wes-Kaap ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerders neem deel aan die Toneelspelkompetisie

    By Andreneza Damonse
    26th May 2025
    Twee Rockies het Hoërskool Swartland se naam hoog gehou by die Nasionale Proscenium Toneelspelkompetisie. Grace-Kelly Barlow en Leighmen Marshall het na die uitdunrondtes, waaraan ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland besoek Artscape

    By Charl Paulse
    23rd May 2025
    KRISMIS VAN MAP JACOBS. Ons Afrikaans Huistaal-matrieks het vandag die voorreg gehad om na ‘n opvoering van hul voorgeskrewe drama, _Krismis van Map Jacobs, ...
    Read More
  • Hoerskool Swartland Eerstespan hokkiekaptein
    Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Swartland First-Team Hockey Captain shares insights on the season ahead

    By Meinette van Zyl
    31st March 2025
    As the school hockey season heats up, we had the opportunity to speak with Danielle Schwartz, captain of Swartland’s 1st Girls’ Hockey Team, about ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland se eerste krieketspan kraai koning teen Dirkie Uys

    By Karien Frans
    11th February 2025
    Hoërskool Swartland se eerste krieketspan het Saterdag vir Dirkie Uys aangepak op ons tuisveld.Swartland kolf eerste en teken ‘n reuse 450 lopies aan met ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland 2024 Top Presteerders

    By Karien Frans
    4th February 2025
    Baie geluk aan die Hoërskool Swartland Klas van 2024 met hul skitter uitslae. 100% Slaagsyfer 19 A gemiddeldes 3 A+ gemiddeldes 93,2% B-Toelatings 6.8% ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerder het aan die SA National 7’s 2024 vir dogters o.15

    By Karien Frans
    8th January 2025
    Baie geluk aan die talentvolle Megan Abrahams wat deelgeneem het aan die “SA National 7’s 2024” vir dogters o.15. Sy en haar span het ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland Prysuitdeling 2024

    By Karien Frans
    2nd December 2024
    Hoërskool Swartland is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het.  
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland is trots op die koor se merkwaardige prestasie

    By Andreneza Damonse
    13th August 2024
    Hoërskool Swartland  koormeisies het Vrydagmiddag vertrek na Montagu vir die Montagu Jeugkunstefees. Na ‘n naweek van heerlike bederf deur Huis van Velden (Hoërskool Montagu ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Swartland High School rugby players were elected for the West -Boland U17 rugbyteam

    By Andreneza Damonse
    30th July 2024
    Congratulations to Swartland High School rugby men who were elected to the Wes-Boland u.17 rugby team. These guys will participate in Boland’s final trials ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland verwelkom nuwe personeellede

    By Andreneza Damonse
    1st July 2024
    Hoërskool Swartland verwelkom graag drie nuwe personeellede. Hoërskool Swartland is ook baie opgewonde om u deel van die span te hê. Me. Liezel van ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland netbalspelers verteenwoordig Weskus se interdistrikspan

    By Andreneza Damonse
    1st July 2024
    Baie sterkte aan Hoërskool Swartland netbalspelers wat die Weskus se interdistrikspan gedurende die vakansie (3 tot 6 Julie) verteenwoordig. Hoërskool Swartland is trots op ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland hokkiespelers neem deel aan verskeie Bolandtoernooie

    By Andreneza Damonse
    1st July 2024
    Baie sterkte aan die volgende hokkiespelers wat tydens die vakansie hul aan hul verskeie Bolandtoernooie deelneem. o.14 Seuns Interdistrik-toernooi: Malachi Liedeman Johan Hanekom o.14 ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerder verteenwoordig SA met die Toutrek Springbokke

    By Andreneza Damonse
    1st July 2024
    Baie sterkte aan Vian Steenkamp leerder van Hoërskool Swartland wat Suid-Afrika verteenwoordig saam met die Toutrek Springbokke se blouspan wat vanaf 20-22 Junie in ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerders neem deel aan die SA Tweekamp-Kampioenskappe

    By Andreneza Damonse
    20th June 2024
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland golfspan slaan ‘n welverdiende wen los

    By Andreneza Damonse
    19th June 2024
    Baie geluk aan Hoërskool Swartland golfspan  wat pas teruggekeer het van hul toer en weer tyd afgestaan het vir nog ‘n spel .Geluk met ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland leerders blink uit in Fisiese Wetenskappe

    By Andreneza Damonse
    19th June 2024
    Die volgende leerders van Hoërskool Swartland is onder die Top 10 leerders vir Fisiese Wetenskappe in die Weskus distrik vir kwartaal 1. Baie geluk ...
    Read More
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland dink uit die boks met hul tip top kondisie hoenders

    By Karien Frans
    29th April 2024
    Meeste sou al die hoenders gewaar het wat heel spoggerig op en af paradeer by Huis van Imhoff. Hierdie hoenders lewer reeds weekliks ‘n ...
    Read More
1 2 3 … 6

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.

CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us