Hoërskool Swartland
Hoërskool Swartland neem deel aan die “Synergy Cup” tennis toernooi in Grahamstad
Hoërskool Swartland leerder Du Preez Erasmus was lid van die Boland Kavaliers o. 15-span, wat van 23 tot 26 Februarie aan die “Synergy Cup” ...Hoërskool Swartland krieketuitslae teen Hottentots Holland
Hoërskool Swartland het hul laaste wedstryd van die seisoen teen Hottentots Holland gespeel in ‘n 50-beurte wedstryd. Hoërskool Swartland wen die loot en besluit ...Hoërskool Swartland skitter met hul puik prestasies as medaljewenners
Die Hoërskool Swartland atlete het 23-25 Februarie aan die Bolandbyeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan die volgende atlete en hul puik prestasie as medaljewenners: Elri ...Hoërskool Swartland Tennisuitslae
Hoërskool Swartland tennisspanne het 22 Februarie teen Hoërskool Porterville gespeel na dat dit vroeër die week uitgereën het. Die uitslae was as volg: Die ...Hoërskool Swartland skaakspelers hou naam hoog
Hoërskool Swartland leerders P Visser, Stefan du Plessis, Perusha Maarman en Wian Cotter het gedurende Februarie deelgeneem aan die West Coast High Schools Chess ...Hoërskool Swartland kraai koning op die gholfbaan
Hoërskool Swartland en Hoërskool Hopefield het mekaar vandag die stryd aangesê op die gholfbaan. Hoërskool Swartland wen Hopefield met ṅ telling van 78 teen ...Hoërskool Swartland leerder presteer in skryfkuns
Hoërskool Swartland is baie trots op leerder Keisha Petersen, wie se gedig gekeur is vir publikasie in die Heritage Travel tydskrif. Sy is ook ...Hoërskool Swartland top Matriek leerders
Hoërskool Swartland top Matriek leerders: 99.3 % Slaagsyfer;13 A gemiddeldes;1 A+ gemiddeld;B- toelatings 87.2%;Diploma 10.8%;Tersiere opleiding 1.4%;180 onderskeidings 1-2 onderskeidings per leerder:Hoërskool Swartland eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Hoërskool Swartland se eerstespanne met trots. Rugby Netbal HokkieRockies Interskole: Hoërskool Swartland hokkieseuns
Hier is die A-hokkiespanne van Hoërskool Swartland. o. 19A – Klik hier: o.19B o.16A Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn ...Rockies Interskole: Hoërskool Swartland hokkiedogters
Hier is die A-hokkiespanne van Hoërskool Swartland. o. 19A – Klik hier: o.19B o.16 A Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant ...Rockies Interskole: Hoërskool Swartland netbalspanne
Hier is die A-netbalspanne van Hoërskool Swartland. o. 19A – Klik hier: o.18B o.17A o.16A o.15A o.14A Lees die digitale weergawe van die AWSUM ...[Onderhoud] – Steph Zeelie: o.19A rugbykaptein van Hoërskool Swartland
AWSUM het met Steph Zeelie, Hoërskool Durbanville se o.19A rugbykaptein gesels oor Interskole. Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Elke ...Rockies Interskole: Hoërskool Swartland rugbyspanne
Hier is die A-rugbyspanne van Hoërskool Swartland. o. 19A – Klik hier: o.19B o.16A o.15A o.14A Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole ...[Onderhoud] AW Steyn: o.19A Seunshokkie Kaptein van Hoërskool Swartland
AWSUM het met AW Steyn, Hoërskool Swartland se o.19A Seunshokkie Kaptein gesels oor Interskole. Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? ...[Onderhoud] Marissa Cotter: o.19A Dogtershokkie Kaptein van Hoërskool Swartland
AWSUM het met Marissa Cotter, Hoërskool Swartland se o.19A Dogtershokkie Kaptein gesels oor Interskole. Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? ...Rockies Interskole: Hoërskool Swartland o.19A hokkieseuns
Kom ondersteun die eerstespan Saterdag 20 Augustus om 8:10 op die Astro: AWSUM het met hul afrigter, Francois Lourens, gesels. Wat kan die skool ...[Onderhoud] Mané Visser: o.19A netbalkaptein van Hoërskool Swartland
AWSUM het met Mané, Hoërskool Swartland se o.19A netbalkaptein gesels oor Interskole. Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Om net ...Rockies Interskole: Hoërskool Swartland o.19A hokkiedogters
Kom ondersteun die eerstespan Saterdag 20 Augustus om 9:30 op die Astro: AWSUM het met hul afrigter, Francois Lourens, gesels. Wat kan die skool ...Rockies Interskole: Hoërskool Swartland o.19A netbalspan
Kom ondersteun die eerstespan Saterdag 20 Augustus om 12:00 op die A-baan: AWSUM het met hul afrigter, Sanet Joubert, gesels. Wat kan die skool ...Rockies Interskole: Hoërskool Swartland o.19A rugbyspan
Kom ondersteun die eerstespan Vrydag 19 Augustus om 14:10 op die A-veld: AWSUM het met hul afrigters, Martin Dyason, gesels. Wat kan die skool ...Hoërskool Swartland kwartaal 2 prestasies
Hoërskool Swartland kwartaal 2 prestasies: Hokkie Paul du Plessis, Isabella Weels en Noah Hendricks wat gekies is vir die o14 Boland Hokkie streekspanne. Ons ...Hoërskool Swartland kwartaal 1 hoogtepunte
Hoërskool Swartland se eie Christiaan Bester het aan die World Athletics Race Walk Championships in Oman deelgeneem. Dit was ‘n baie spanningsvolle wedloop. Christiaan ...Hoërskool Swartland Matriekuitslae 2021
Hiermee Hoërskool Swartland 2021 Matriekuitslae: Totale kandidate geskryf: 138 Slaagsyfer: 100% Totale onderskeidings: 222 Universiteitsvrystelling: 92,75% Matrikulant met die meeste A-simbole: Imke Erasmus (8 ...


























