Hoërskool Swartland leerder presteer in skryfkuns
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland is baie trots op leerder Keisha Petersen, wie se gedig gekeur is vir publikasie in die Heritage Travel tydskrif. Sy is ook uitgenooi om haar gedig voor te lees by die Suidoosterfees in die Artscape. Baie geluk. Hou altyd aan skryf!










