Author: Michelle Davids
Worcester Noord Primêr leerder ontvang provinsiale klere vir tentpegging
TENTPEGGING Carli Smith ontvang volle provinsiale klere vir tentpegging en neem binnekort aan die 2023 Tentpegging Interprovinsiale Kampioenskappe deel.Worcester Noord Primêr gimnaste skitter tydens SA’s
SA GIMNASTIEK Zahn Hugo (Eerste) en Briana George (Derde).Slimkop van Worcester-Noord Primêr behaal 1ste plek in spelfees
Baie geluk aan Conrad Kriel wat Saterdag, 7 Oktober, aan WOW se nasionale ronde in Stellenbosch ‘n eerste plek behaal het en as die land se ...LS Bredasdorp skaakspelers neem deel aan St Michaels kompetisie
Skaak te St Michaels Primary Laerskool Bredasdorp het altesaam 9 BD’s Skaak spelers gehad wat aan die St Michaels se Skaak kompetisie gaan deelneem het naamlik: ...Laerskool Bredasdorp stel bekend hul Hoofleiers vir 2024
Baie geluk aan Laerskool Bredasdorp se Hoofleiers vir 2024. Laerskool Bredasdorp glo dat julle julle taak met ywer en trots sal aanpak.Laerskool Bredasdorp leerders word vereer tydens Prysuitdeling 2023
Laerskool Bredasdorp is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het asook op die nuwe Hoofleiers vir 2024:Laerskool Gericke krieketspelers neem deel aan Boland IPL
Baie geluk aan Ruben Giliomee en Kobus Prins van Laerskool Gericke wat vir ‘n tydperk van 8 weke aan die Boland IPL deelgeneem het en deel ...Laerskool Gericke spog met talentvolle swemmer
Baie geluk aan Ellen Faul van Laerskool Gericke wat gedurende die vakansie hard gewoeker het met haar swemtalent. Sy het tydens die ‘CTA Invitational Meet’ op ...Laerskool Gericke leerders presteer tydens die Boland Goju-Kai-kompetisie
Die Gericke-leerders het puik presteer tydens die Boland Goju-Kai- kompetisie op Saterdag 4 November in Worcester. Die volgende prestasies is behaal: Daniel Nieuwoudt – Goud vir ...LS Gericke tennisspelers gekies vir Wes-Kaap Kavaliers-tennisproewe
Wes-Kaap Kavaliers-tennisproewe Laerskool Gericke is baie trots op Nina du Toit (o. 12), Johan Morkel (o.12), Christiaan du Toit (o. 11) en Mienka du Toit (o. ...Laerskool Swellendam Eisteddfod skitter
Die volgende leerders ontvang medaljes vir beste prestasie in hul onderskeie klasse in drama by die Ratem Eisteddfod. Matthew Barry – English poem (gr7), Jani Theunissen ...LS Swellendam leerder gekies vir Kaapse Wynland krieketspan
Pieter-Gert van Deventer is opgeneem in die Kaapse Wynland krieketspan. Hulle gaan deelneem aan die Inter-Distrik toernooi 13-16 Desember in Langebaan.LS Swellendam spog met twee landlopers
Lumari en Marli de Beer het deelgeneem aan die SA Landloop Kampioenskappe in Polokwane. Lumari behaal ‘n 6de plek en is ook eerste van die Wes-Kaap. ...HS Swellendam stel bekend Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2024
2024 Verteenwoordigende Raad van LeerdersHoërskool Swellendam stel bekend hul VRL-bestuur
Hoërskool Swellendam se VRL-bestuur: Thys Lourens (Onder-voorsitter) Chulumanco Qotyiwe (Voorsitter) Lana Gouws (Sekretaresse)Laerskool Overberg Leerlingleiers ontvang toekennings
Baie geluk aan die volgende leerders met hul toekennings. Laerskool Overberg is trots op elkeen van julle.HS Overberg spog met hul Hoofleiers & Toppresteerders
Baie geluk aan die leerders wat verkies is as hul nuwe hoofleiers en ook aan die leerders met hul puik prestasies.Laerskool Montagu bederf die Seniorburgers
Laerskool Montagu het ‘n heerlike bederfdag vir die leerders se oumas en oupas gehou.LS Montagu leerders verkies tot Wynland Tennisspan
Monties in die Wynland Tennisspan Baie geluk aan die volgende Monties wat verkies is tot die Wynland Tennisspan:Laerskool Montagu kondig hul Leiers van die Jaar 2023 aan
Leiers van die Jaar 2023 Baie geluk Zack Roos en Lienka Joubert, wat tydens die saalbyeenkoms van 13 Oktober 2023 aangewys is as die Leiers van ...HS Robertson dogterkrieketspeler verkies tot Boland o.16-span
Wanda-Mari Ham, een van Hoërskool Robertson se belowendste dogterkrieketspelers, het gedurende die afgelope vakansie aan twee verskillende kriekettoernooie deelgeneem. Tydens die Boland T20-kompetisie , wat vir ...HS Robertson dansers skitter tydens SA Kampioenskappe
Suid-Afrika kampioenskappe van Uitvoerende Kunste – Team SA 2024 Nadia Blume van Robertson Academy of Dance en Danique Fullard Dance Academy het ‘n paar van Hoërskool ...HS Robertson leerders hou naam hoog tydens Jeugkunstefees
Hoërskool Robertson se koor en die volgende individuele leerders het deelgeneem aan die jaar se Worcester Eisteddfod en Montagu Jeugkunstefees. Hulle het puik presteer en Robbies ...Hoërskool Robertson Hoofleiers word bekend gemaak
Hoërskool Robertson se hoofleiers is: André Gelderblom (onderhoofseun) Bronwyn Hamilton (onderhoofmeisie) Simone du Preez (hoofmeisie) Rickus van den Berg (hoofseun)Curro Hermanus chess players delivered exceptional work in Grabouw
Two of the high school chess players took part in the annual Kingsway Open chess tournament in Grabouw. Gere Witbooi (Grade achieved 2nd place in the ...Curro Hermanus kickboxer boast with Western Cape Provincial Sports Award
Kayden Pool in Gr.6 is a green belt in kickboxing. He won both his fighting modes at the Overberg Kickboxing Championship on 18 November 2022 and ...Curro Hermanus learners excel at Provincial Museum Speech Contest
This year three exceptional young ladies participated in the Old Harbor Speech Contest and all three placed during the first round of the competition. The three ...Curro Hermanus selected their Leaders for 2023/2024
Curro Hermanus is super proud of the new SRC for 2024 and know that each one of them will serve their school and learners with compassion, ...Curro Hermanus proudly announce the SRC 2024 Head Leaders
The Curro Hermanus SRC Head Leaders were announced at the Valedictory on Thursday 12 October 2023. Congratulations goes too: Head Boy: Rourke Neethling Head Girl: Lea ...LS Roodekrans leerling skitter tydens Provinsiale “Numeracy” kompetisie
Baie geluk aan Monique Brits Gr. 3 leerling wat Saterdag, 5 November ‘n toekenning by die Provinsiale “Numeracy” kompetisie se prysuitdeling ontvang het. Laerskool Roodekrans is ...Laer Volkskool sluit jaar af met pretgala
Laer Volkskool het op 7 November 2022 die sport vir die jaar afgesluit deur ‘n pretgala te hou. Daar was met bordjies, noodles, rugbyballe, tennisballe in ...Laerskool Wierdapark dogtershokkie lewer puik resultate vir seisoen
EERSTESPAN HOKKIE DOGTERS Laerskool Wierdapark is baie trots op hul eerstespan dogters wat pragtig speel die seisoen. Hiermee die span:Laerskool Wierdapark spog met SA Revue wenners
SA en Kaleidoscope Junior Revue wenners Laerskool Wierdapark se Revue was top gehalte gewees die jaar. Die Groen Kampioen Revuegroep (73 leerders): LEVEL UP! Spog met ...LS Baanbreker krieketspelers gekies vir Boksburg streekspanne
Laerskool Baanbreker spog met 7 seuns wat opgeneem is in die Boksburg Krieket streekspanneBenoni High learners received their level 3 first aid certificates
These skilled first aiders from Benoni High School received their level 3 first aid certificates.Hoërskool Ermelo Impi Visser-toernooi sorg vir mooi rugby
EHS Impi Visser-toernooi sorg vir mooi sport: sewes rugby Daar was 28 spanne wat onderskeidelik aan die o.13-, o.15- en o.17-oudersdomsgroepe deelgeneem het by die sewes ...








































