Laerskool Gericke leerders presteer tydens die Boland Goju-Kai-kompetisie
ADVERTISEMENT
Die Gericke-leerders het puik presteer tydens die Boland Goju-Kai- kompetisie op Saterdag 4 November in Worcester.
Die volgende prestasies is behaal:
Daniel Nieuwoudt – Goud vir Kumite
Micah Mepomie – Brons vir Kumite
Paul Truter – Silwer vir Kata en ‘n vierde plek vir Kumite










