Swart gordel vir Hoërskool Strand kranige karateka
ADVERTISEMENT
Swart gordel vir Hoërskool Strand kranige karateka.Waldré Kotzé in matriek het die afgelope naweek, op 22 Oktober aan die Goju Ruo swart-gordelgradering deelgeneem en besonder goed presteer. Hy het nou die swart gordel eerste dan-gradering behaal. Knap gedaan!

Waldré Kotzé

Sertifikaat

Waldré kwalifiseer as 1ste dan swart gordel









