Laerskool Vredendal
Laerskool Vredendal neem deel aan die Kobus Wiese Super Series Toernooi
32 Rugbyspanne en 44 Netbalspanne vanuit alle provinsies in ons land en selfs Namibië, het hierdie jaar se Kobus Wiese Super Series die grootste ...Laerskool Vredendal Junior leerders presteer
Op 5 November het die GR R-3 leerders van Laerskool Vredendal pryse vir uitnemendheid ontvang. Leerders het in 2025 aan Calvinia, Olifantsvallei, WKOD GR ...Laerskool Vredendal se Senior presteerders
Baie geluk aan Laerskool Vredendal se 216 leerders wat toekennings ontvang het vir akademie, kultuur en/of sport. Erkenning is ook gegee vir leierskap en ...Laerskool Vredendal leerder slaag die UNISA voorgraad met lof
Baie geluk aan Emile Ockhuis leerder van Laerskool Vredendal wat sy UNISA Voorgraad 1 klavier eksamen gespeel het en lof behaal het met 88%.Onderwyseres: ...Laerskool Vredendal leerders ontvang hulle Boland-kleure
Jean du Preez, Geo Klein en Lyle Stewe leerders van Laerskool Vredendal het die 0.12 Boland Pettefunksie bygewoon by Hoërskool Goudinie,waar hulle amptelik hulle ...Laerskool Vredendal tennisspelers het aan die Rising Star tennistoernooi
Laerskool Vredendal se tennisleerders het aan die Rising Star tennistoernooi in Moorreesburg deelgeneem. Dit was vir ons goeie ontwikkeling en die leerders het dit ...LS Vredendal junior koor het opgetree ter viering van verpleegsterdag
Laerskool Vredendal Junior Koor het op 12 Mei by die Vredendal Hospitaal opgetree ter viering van Verpleegstersdag. Met hul optrede het hulle die gehoor ...Laerskool Vredendal leerders neem deel aan die Ontwikkelingstoernooi
Op 24 Mei het vyf van ons leerders aan die Brian Cupido Ontwikkelingstoernooi in Clanwilliam deelgeneem. Aan die einde van die toernooi is vier ...Laerskool Vredendal skaakspelers is opgeneem in die Weskus skaakspan
Laerskool Vredendal leerders Ezrah Avontuur, Ava Vollgraaff en Alexander Vollgraaff is opgeneem in die Weskus skaakspan.Laerskool Vredendal is die wenners van die Driehoekbyeenkoms
Twee van Laerskool Vredendal se leerders ,Dané Lans en HW Anthonissen is aangewys as Victrix en Victor Ludorum tydens die driehoekbyeenkoms. Tydens ons jaarlikse ...Laerskool Vredendal spog met die Weskus-Noord krieketspan
Rossouw Wessels, Dianru va der Watt, Ben Avenant, Cohen Taljaard en George Huisamen is opgeneem in die Weskus-Noord krieketspan. Rossouw Wessels en George Huisamen ...Laerskool Vredendal atlete neem deel aan die SA Atletiek Kampioenskappe
Victor Latgan, Danè Lans, Tyron Oncke, Mieke Roux en Katie Swanepoel is in die WesKaap atletiekspan opgeneem wat 22-24 Maart aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe ...Laerskool Vredendal gee erkenning aan hul uitblinkers
Laerskool Vredendal gee erkenning aan hul uitblinkers. Unisa Teorie: Ererol. Unisa Prakties Ererol: Maria Smith-Senior Kultuurwenner. Hoogste gemiddelde in Wiskunde: Christopher van Zyl en ...Laerskool Vredendal Prysuitdeling 2023
Laerskool Vredendal Prysuitdeling 2023. 2024 Hoofleiers: Victor Lategan Victor Lodorum 2024: Uitstaande sportprestasie van die jaar, Seunsatleet van die jaar. Dané Lans: Dogters atleet ...Laerskool Vredendal sportorganiseerder is die nuwe Boland o.12B Rugby spanbestuurder
Mnr. Christo du Preez, sportorganiseerder by Laerskool Vredendal is onlangs aangewys as Boland 0.12B Rugby se spanbestuurder. Baie geluk met die prestasie.Unisa Teorie Uitslae vir Laerskool Vredendal
Sewe leerders van Laerskool Vredendal het gedurende Junie 2023 hul UNISA teorie eksamens afgelê en puik presteer. Al sewe leerders het 95% en hoër ...Laerskool Vredendal leerders skitter in kwartaal 3
Netbal: Laerskool Vredendal se o.13 Netbalspan neem 8 – 11 Augustus deel aan die SASN Topskole in Boksburg. Hulle eindig 8ste in die hele ...Laerskool Vredendal sport en kultuur sterre vir kwartaal twee
Laerskool Vredendal sport en kultuur sterre vir kwartaal twee. Rugby: Ruaan Coetzee, Juhancion Benn en Rudolph Burger behaal NWB-rugbyspan en verteenwoordig NWB by die ...Laerskool Vredendal somersport hoogtepunte
Laerskool Vredendal somersport hoogtepunte. Atletiek: Victor Lategan is aangewys as die Victor Ludorum tydens ons jaarlikse Kleure Atletiek. Chrislyn van der Heever is aangewys ...Laerskool Vredendal karateka verteenwoordig SA in Italië
Laerskool Vredendal karateka verteenwoordig SA in Italië. Drie leerders van Laerskool Vredendal het vanaf 8 tot 11 September 2022 aan die 6de WGKF Wêreld ...




















