Laerskool Vredendal leerders ontvang hulle Boland-kleure
ADVERTISEMENT
Jean du Preez, Geo Klein en Lyle Stewe leerders van Laerskool Vredendal het die 0.12 Boland Pettefunksie bygewoon by Hoërskool Goudinie,waar hulle amptelik hulle Boland-kleure ontvang het.
Baie geluk met hierdie groot prestasie seuns! Ons wens julle alle sterkte toe vir die Interprovinsiale Toernooi hierdie vakansie by Oakdale Landbou.










