ADVERTISEMENT
Laerskool Overberg rugbyspeler Abraham Smal het in die Boland 0.12A-rugbyspan deelgeneem aan ‘n interprovinsiale toernooi te Riversdal op die 3 en 4de Oktober 2025.