Hoërskool Overkruin
Overkruin High School’s annual English Public Speaking results
Overkruin High School’s annual English Public Speaking took place on 10 March. Thank you to every orator for your participation and contribution to making ...Hoërskool Overkruin jaarlikse Afrikaanse Interne Redenaars uitslae
Hoërskool Overkruin jaarlikse Afrikaanse Interne Redenaars het op 3 Maart plaasgevind. Baie dankie aan elke redenaar vir jou deelname en bydrae om van hierdie ...Hoërskool Overkruin presteer tydens die interhoër 2026
26 Februarie was een vir die boeke! Ten spyte van die skroeiende hitte en ’n uitputtende program, het Hoërskool Overkruin atlete ware veggees en ...Hoërskool Overkruin prysuitdeling wenners
Op 22 Oktober is Hoërskool Overkruin se sportsterre, talentvolle kultuurleerders en akademiese presteerders tydens die jaarlikse prysuitdeling vereer. Dit was ’n feestelike aand gevul ...Hoërskool Overkruin se Entrepreneurs Pronk in die Top 20
Hoërskool Overkruin se Entrepreneurs Pronk in die Top20! Op 30 Oktober 2025 het die spanningsvolle finale episode van die reeks Maak My ‘n Miljoenêr ...Raak rugby prestasie vir Hoërskool Overkruin
Rorisang Lephoto en Vincent Akwinwunmi het die wonderlike geleentheid gehad om ons provinsie te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse IPT Raakrugby Nasionale Kampioenskappe vir die ...Hoërskool Overkruin leerder presteer briljant by die Gauteng PD proewe
Enzo Espag van Hoërskool Overkruin presteer briljant by die Gauteng PD proewe. Hy neem deel aan die 800m en 5000m in die o/20 kategorie ...Hoërskool Overkruin se OvieMob is as wenners van die SA Revue Kampioenskappe gekroon
DIE OVIEMOB IS WENNERS! Hoërskool Overkruin se supersterre, die OvieMob, is as wenners van die SA Revue Kampioenskappe gekroon! Ons harte klop trots maroen ...Hoërskool Overkruin o.15’s is vir die Blue Bulls Youth Rugby Association gekies
Drie van Hoërskool Overkruin se o. 15-spelers is vir die Blue Bulls Youth Rugby Association (BBYRA) se uitnodigingspan gekies. Uit hierdie groep sal die ...Hoërskool Overkruin TechnicKidz Robotika Klub Skitter
Overkruin TechnicKidz Robotika Klub Skitter! Op Saterdag, 16 Augustus, het ses leerders van die Hoërskool Overkruin TechnicKidz Robotika Klub ons skool met trots verteenwoordig ...Hoërskool Overkruin nuutverkose VLR en MLR vir 2026
Baie geluk aan die nuutverkose VLR en MLR vir 2026! Ons weet julle sal die Hoërskool Overkruin nóg verder laat kyk!‘n Spesiale woord van ...Hoërskool Overkruin leerders skitter in Maak My ‘n Miljoenêr Entrepreneurskap kompetisie
Hoërskool Overkruin leerders Wian van der Merwe, Philip Jacobsz, Carel Dirker en Wiechert Powroznik wasby die brandbank (uitdun rondte) van die Maak My ń ...Hoërskool Overkruin rugbyspeler word gekies vir die Bokkieweek
Hoërskool Overkruin rugbyspeler Brian Coetzee ( gr. 8 ) is vir die o. 14 N-Tvl AVS-rugbyspan gekies wat van 7-11 Julie aan die Bokkieweek ...Hoërskool Overkruin leerder word vir die o.14 N-Tvl AVS-hokkiespan gekies
Hoërskool Overkruin leerder Zoné le Roux ( gr. 8 ) is vir die o. 14 N-Tvl AVS-hokkiespan gekies wat van 7-11 Julie aan die ...Hoërskool Overkruin leerder het uitstekend presteer in die Pretoria Drama Eisteddfod
Chanri Lombard ( Gr. 8 ) het uitstekend presteer in die Pretoria Drama Eisteddfod. Sy het in beide Voorbereide Redevoering en English First Language, ...Hoërskool Overkruin leerders neem aan Legends of Arts deel
Hiermee die uitslae van die Hoërskoo Overkruin leerders wat aan Legends of Arts deelgeneem het. Ons is ongelooflik trots op julle! Scott Adams (Dans/Dancing): ...Hoërskool Overkruin hokkiespeler is vir die o.14 N-Tvl AVS-hokkiespan gekies
Hoërskool Overkruin hokkiespeler Zoné le Roux (gr. 8) is vir die o. 14 N-Tvl AVS-hokkiespan gekies wat van 7-11 Julie aan die Bokkieweek in ...Hoërskool Overkruin rugbyspeler is vir die o.14 N-Tvl AVS-rugbyspan gekies
Hoërskool Overkruin rugbyspeler Brian Coetzee ( gr. 8 ) is vir die o. 14 N-Tvl AVS-rugbyspan gekies wat van 7-11 Julie aan die Bokkieweek ...Hoërskool Overkruin entrepreneurs skitter aan die Maak My ‘n Miljoenêr kompetisie
Hoërskool Overkruin entrepreneurs Wian van der Merwe, Philip Jacobsz, Carel Dirker en Wiechert Powroznik was by die brandbank uitdunrondte van die Maak My ń ...Hoërskool Overkruin leerder presteer in die Pretoria Drama Eisteddfod
Chanri Lombard ( Gr. 8 ) het uitstekend presteer in die Pretoria Drama Eisteddfod. Sy het in beide Voorbereide Redevoering en English First Language, ...Hoërskool Overkruin hokkiedogters is gekies om die Northerns-spanne te verteenwoordig
Hoërskool Overkruin is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van ons talentvolle hokkiedogters gekies is om die Northerns-spanne te verteenwoordig! Tshiamo Thwane ...Hoërskool Overkruin leerders het aan Legends of Arts deelgeneem
Hiermee die uitslae van Hoërskool Overkruin leerders wat aan Legends of Arts deelgeneem het. Ons is ongelooflik trots op julle! Scott Adams (Dans/Dancing): A+ ...Hoërskool Overkruin leerders verteenwoordig die Northerns hokkiespanne
Hoërskool Overkruin is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van ons talentvolle hokkiedogters gekies is om die Northerns-spanne te verteenwoordig! Tshiamo Thwane ...Hoërskool Overkruin vereer Toppresteerders
Die Ovies het erkenning gegee aan Shani Rademeyer en Hannah Moodley vir hulle uitstekende matriekuitslae! Die Ovies weet dat harde werk beloon word en ...Hoërskool Overkruin atleet maak naam in Dubai
Enzo het aan die 2025 World Para-Athletics Grand Prix in Dubai deelgeneem. Hy hardloop die 1500m in ‘n tyd van 5:11:91 en verbeter die ...Hoërskool Overkruin Kruinfees 2025
Om ‘n balans te vind is om skoolwerk met genot te meng. Die eindproduk: ‘n perfekte Trotse Ovie! Die Kruinfees was weereens ‘n groot ...Mnr en Mej Hoërskool Overkruin 2025
MNR. EN MEJ. OVERKRUIN 2025: ‘Mamma Mia!’ Die Mnr. en Mej. Overkruin-funksie was ‘n magiese aand vol glans, talent en emosie. Met die ‘Mamma ...Hoërskool Overkruin Matriekuitslae 2024
Hoërskool Overkruin is die enigste skool Noord van die berg met ‘n 100% slaagsyfer vir die vierde opeenvolgende jaar. En die enigste skool Noord ...Hoërskool Overkruin hoofleiers van 2025
Baie geluk aan die hoofleiers van 2025! Julle sprakelende persoonlikhede gaan Hoërskool Overkruin net nóg verder laat kyk! Hoofseun: Adriaan Burgers Hoofdogter: Lieschen Chamberlain ...Hoërskool Overkruin rugby eerstespan is Noordvaal Wenners
Wat ‘n Wedstryd!! Hoërskool Overkruin se eerste rugbyspan, die Ratels, het na ‘n ongelooflike wedstryd, as wenners van die Noordvaal-beker uit die stryd getree! ...Die vreugdevure brand hoog in Hoërskool Overkruin
Hoërskool Overkruin is só trots op ons eerstespan, wat Saterdag Ovies se vlag hoog laat wapper het in die Noordvaal Cup-finaal met hulle sege ...Hoërskool Overkruin se eerste rugbyspan speel ‘n ongelooflike Noordvaal wedstryd
Wat ‘n Wedstryd!! Hoërskool Overkruin se eerste rugbyspan, die Ratels, het na ‘n ongelooflike wedstryd, as wenners van die Noordvaal-beker uit die stryd getree! ...Hoërskool Overkruin hoofleiers van 2025
Baie geluk aan die Hoërskool Overkruin hoofleiers van 2025! Julle sprakelende persoonlikhede gaan Ovies net nóg verder laat kyk! Hoofseun: Adriaan Burgers Hoofdogter: Lieschen ...Overkruin High School Gr 12 netball girls played their last match on their home court
The Overkruin High School Gr 12 netball girls played their last match on their home court on 22 May. Ovie netball said goodbye by ...Die Hoërskool Overkruin graad 10 leiers samel komberse in
Die Hoërskool Overkruin graad 10-VRL-voorsitters het saam met die res van die graad 10-VRL komberse ingesamel as hulle projek vir vanjaar. Tabita en Rock ...Hoërskool Overkruin netbaldogters speel goed in hul ligawedstryde
Op 22 Mei het Hoërskool Overkruin netbaldogters ligawedstryde teen Pretoria High School for Girls gespeel. Baie geluk met julle uitstekende uitslae! Die speelsters van ...Hoërskool Overkruin hokkie uitslae
Op Dinsdag 21 Mei het die Hoërskool Overkruin teen Cornwall Hill College gespeel.Die speelsters van die wedstryd was as volg: o.14: Kagiso Letsoalo o.15: ...Hoërskool Overkruin Interne Redenaars wenners
Die jaarlikse redenaars het op 4 Maart plaasgevind. Hartlik geluk aan al die Hoërskool Overkruin wenners! Graad 8: Izabella Boshoff Kayden Batt Francois Scholtz ...Hoërskool Overkruin leerders ontvang ‘n sertifikaat van uitnemendheid vanaf die Junior Stadsraad
Baie geluk aan die Hoërskool Overkruin leerders wat ‘n sertifikaat van uitnemendheid vanaf die Junior Stadsraad ontvang het vir uitblinkers in verskillende aspekte van ...Hoërskool Overkruin atlete presteer
Baie geluk aan Hoërskool Overkruin atlete Natalie Moreland en Afu Mulaudzi wie die naweek aan die AGN kampioenskappe gaan deelneem by Pilditch. Natalie gaan ...








































