Hoërskool Overkruin nuutverkose VLR en MLR vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die nuutverkose VLR en MLR vir 2026! Ons weet julle sal die Hoërskool Overkruin nóg verder laat kyk!‘n Spesiale woord van geluk aan die 6 hoofleiers en baie sterkte met die groot taak wat vir julle voorlê! “A leader is one who knows the way, goes the way, and shows the way.” – John C. Maxwell









