Hoërskool Hartswater verkies hul nuwe leiers vir 2025
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hartswater verkies nuwe leiers vir 2025. Baie geluk aan die nuwe SBK wat deel sal vorm van die leierskap van die skool.

V.l.n.r. Agter: Duan Geldenhuys, Willem Nel, Mienke Oehley, Rico Deysel, Mackenzie Burger, Ronnie Walster, Hanco Becker. V.l.n.r. Middel: Joshua Tevan, Anri Duvenhage, Vuyokazi Diamond, Markwen Katz, Shiloh Grewar, Ladine van der Merwe, Leago Mocumi. Voor: Tamia Kern, Kayla Brown, Roxanne Jones, Tessa Kern, Thebe Mothibi









