Laerskool Secunda Leiers vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Secunda se nuwe leiers van 2026! Ons is trots op elkeen van julle wat verkies is om as leiers vir 2026 te dien. Mag julle met nederigheid, wysheid en liefde lei. “Hy het hulle met ’n opregte hart versorg en hulle met bekwame hande gelei.” Psalm 78:72 Mag hierdie vers julle herinner om met opregtheid te dien en met bekwame hande te lei.
Leiers 2026:
- Olivia Adendorff
- Rulof Basson
- Miané Bester
- Ederich Bezuidenhout
- Jaco Brandow
- Stefan Buys
- Hailey Coetzee
- Carlé Cole
- Karli De Beer
- Lynnmarie Delport
- De Wet Du Plessis
- Ennike Du Plessis
- Aldrich Fourie
- Lesego Hlatshwayo
- Izanke Hooman
- Kara Janse van Rensburg
- Elana Klein
- Wian Koekemoer
- Ilse Lambrechts
- Reinhard Noordman
- Qhawe Ntimane
- Aaron Odell
- Eduard O’Neill
- Christiaan Pretorius
- Eben Preuyt
- Markus Prinsloo
- Miané Schneider
- Ava Shambo
- Melizé Smit
- Sheminke Van Aswegen
- Anna-Lynne Van Heerden











