Laerskool Olifantsvallei netbalspeler haal die Weskus netbalspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Olifantsvallei is baie trots op Chelsea Barnies wat in die o.13-Weskus Netbalspan opgeneem is en wat aan die Wes-Kaap Interdistrik Toernooi gaan deelneem. Dit vind vanaf 2 – 5 Julie 2023 in Riversdal plaas. Baie geluk! Ons wens ook vir me. Petronel le Roux-Burger geluk, wat as skeidsregter vir hierdie toernooi gekies is.
![]()










