Hoërskool Ermelo netbal laat doele sink teen Generaal Hertzog
ADVERTISEMENT
Op Donderdag 16 Maart het Hoërskool Ermelo se netbalspanne in vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Generaal Hertzog te staan gekom. Die tellings is as volg:
- o.14A wen 3-2
- o.14B verloor 7-2
- o.15A verloor 17-10
- o.15B verloor 11-2
- o.16A wen 12-2
- o.16B wen 10-7
- Tweedespan wen 14-7
- Eerstespan wen 21-8
Baie geluk aan die spanne wat gewen het en dankie vir mooi netbal wat die vroeë netbalseisoen inkleur.

Chrizanne Joubert

Mariska van Biljon

Hayley van der Walt

Tharina Viljoen besig om te verdedig

Span









