Hoërskool Overvaal
Hoërskool Overvaal netbalspeler wys haar staal
Hoërskool Overvaal is ongelooflik trots op Abigail Coetsee, wat van 8–10 Julie aan die Rhino’s Netbalreeks deelgeneem het. Abigail is gekies om die O/18 ...Hoërskool Overvaal ruiter presteer uitstekend by die SA Youth Champs
Hoërskool Overvaal is ongelooflik trots op Elizma du Preez, Graad 11, en haar perd, Dream Jet, met hul uitstekende prestasie by die SA Youth ...Hoërskool Overvaal leerders en afrigters ingesluit in die Valke rugbyspan
Baie geluk aan die 6 seuns van Hoërskool Overvaal wat gekies is vir die Valke-rugbyspan! Ons is ongelooflik trots op julle harde werk, toewyding ...Hoërskool Overvaal redenaarseisoen skop af
Hoërskool Overvaal redenaarseisoen het afgeskop en ons is baie trots op elke leerder wat die skool verteenwoordig het by die ATKV Redenaars by Hoërskool ...Hoërskool Overvaal Voortrekkers skerp hul vaardighede op
Hoërskool Overvaal se Voortrekkers was die vakansie baie bedrywig by Thaba Veldwerkkamp naby Brits, waar hulle nuwe vaardighede geleer en ongelooflike ervarings opgedoen het. ...Hoërskool Overvaal hokkiedogters aan die brand by Camp Discovery
Hoërskool Overvaal Hokkiedogters aan die brand by Camp Discovery! Die Valie-hokkiedogters wys hierdie toer by Camp Discovery presies waarvan hulle gemaak is! 0.14 vs ...Hoërskool Overvaal swemmer neem deel aan die SSA Regional Level 2-kompetisie
Hoërskool Overvaal wens Ayden van Wyk sterkte toe wat van 29 Maart tot 1 April 2026 aan die SSA Regional Level 2-kompetisie gaan deelneem. ...Hoërskool Overvaal danser presteer uitstekend by die D.T.M.A Internasionale Kompetisie
Baie geluk aan Hoërskool Overvaal Mckaylee Krog-Coetzee met haar uitstekende prestasie by die D.T.M.A Internasionale Kompetisie 2026! Mckaylee het deelgeneem in die Jazz (12–14 ...Hoërskool Overvaal atleet gekies vir die AVT-span
Baie geluk aan Chandré O’Grady van Hoërskool Overvaal wat gekies is vir die AVT-span om hierdie naweek in die o/16 ouderdomsgroep aan die ASA ...Hoërskool Overvaal atlete gereed vir die SA Kampioenskappe
Hoërskool Overvaal wens Victor Lötter, Junior Somngesi en Angela Lechela baie sterkte toe wat die naweek aan die SA Kampioenskappe deelneem! Ons is ongelooflik ...Hoërskool Overvaal atlete presteer uitstekend by die Gauteng Kampioenskappe
23 van Hoërskool Overvaal atlete het die afgelope naweek met trots aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem. Julle harde werk, deursettingsvermoë en Valie-gees maak ons ...Hoërskool Overvaal atlete gekies vir die D7-kampioenskappe
’n Totaal van 84 Hoërskool Overvaal atlete is gekies om op Vrydag, 27 Februarie 2026 aan die D7-kampioenskappe deel te neem by DP De ...Hoërskool Overvaal skut gekies vir die Vrystaatspan
Hoërskool Overvaal is ongelooflik trots op Stefan Immelman (Graad 11) wat aan die Freestate Classic Silhouette Skietkompetisie deelgeneem het. Hy het Goud gewen in ...5 uit 5 vir Hoërskool Overvaal rugbyspanne
Al 5 van Hoërskool Overvaal rugbyspanne het die Valke Liga-Finaal gewen! Dis wat gebeur wanneer toewyding, harde werk en ware Valiegees saamkom. Ons is ...Hoërskool Overvaal hokkiespeler gekies om SA te verteenwoordig
Tydens die vakansie het Tivan Kotze van Hoërskool Overvaal aan die Rhinoweek-toernooi deelgeneem – en ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat ...Hoërskool Overvaal krieketspelers presteer
Drie van ons talentvolle krieketseuns het hulle tasse gepak en koers gekies na Nederland vir ’n internasionale kriekettoer! Austin Coetzee Juwan Pieterse Luan Le ...Hoërskool Overvaal landbouleerders ontvang 400 dag-oue braaikuikens
Hoërskool Overvaal landbouleerders het met opgewondenheid 400 dag-oue braaikuikens ontvang! Hulle het eerstehands ervaar hoe om die kuikens te weeg, hul omgewing se temperatuur ...Hoërskool Overvaal leerder gekies vir hoofrol in ‘n Suid-Afrikaanse film
Ligte. Kamera. Aksie! Dawian van der Westhuizen, Graad 8 en ‘n trotse Valie, is gekies vir ‘n hoofrol in ‘n Suid-Afrikaanse film! Ons is ...Redenaars prestasie vir Hoërskool Overvaal
Baie geluk aan die drie leerders van Hoërskool Overvaal wat op 22 – 25 April aan die ATKV-Redenaarskompetisiese eerste uitdunronde by Hoërskool Linden deelgeneem ...Hoërskool Overvaal landbouleerders besoek NAMPO
Hoërskool Overvaal landbouleerders het onlangs die ongelooflike geleentheid gehad om NAMPO te besoek – ’n uitstappie vol leer, inspirasie en baie pret! Baie dankie ...Hoërskool Overvaal leerder neem deel aan die African Intercontinental Kickboxing Championship
Baie sterkte aan Austin Coetzee wat in Desember aan die “African Intercontinental Kickboxing Championship” deelgeneem het. Hoërskool Overvaal is baie trots op jou toewyding!Hoërskool Overvaal Leiers 2025
Hoërskool Overvaal Leiers 2025 Dogters: Lizzy Badenhorst Sheldean Botha Timmika Chetty Jaime Du Toit Mckayla Jansen van Nieuwenhuizen Zanté-Marie Janse van Rensburg Megan-Lee Loubser ...Hoërskool Overvaal o.15 rugby presteer
Baie geluk, manne! Hoërskool Overvaal is trots op julle! o.15-span is Bown wenners! Semi-finaal:Wen Hugenote 45 – 0 Finaal:Wen Brandwag 19 – 14Overvaal High School cricket achievers
Congratulations to the following Overvaal High School boys who were selected to the Sedibeng cricket teams:Hoërskool Overvaal skaak prestasie
Die volgende leerders het op Saterdag, 17 Augustus 2024 aan die Gauteng skaakuitspele in Benoni deelgeneem. Hulle was deel van die Sedibengspan. Hoërskool Overvaal ...Hoërskool Overvaal leerders presteer in gevegskuns
Hoërskool Overvaal leerder Keanu Currie, graad 10 het op 24 Augustus 2024 deelgeneem aan die KJD kampioenskappe in Kimberley. Hy het goud gekry vir ...Hoërskool Overvaal rugby prestasies
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Overvaal rugbyspelers met hulle insluiting in die onderskeie provinsiale en streekspanne: Valke o.16 Doom Gouws A: Joshua Van ...Hoërskool Overvaal skyfskiet skuts het uitstekend presteer by die Interstreekkompetisie
Die volgende Hoërskool Overvaal skyfskiet skuts het uitstekend presteer by die Interstreekkompetisie wat gehou was op Saterdag, 9 Maart 2024. André Fourie: Junior Veer ...Atlete van Hoërskool Overvaal het geskitter by die Vereeniging Cluster Championships
Atlete van Hoërskool Overvaal het geskitter by die Vereeniging Cluster Championships (VCC) wat in Februarie by die DP De Villiersstadion in Sasolburg gehou is. ...Hoërskool Overvaal Top Matrieks van 2023
Baie geluk aan die Hoërskool Overvaal Top Matrieks van 2023.































