Hoërskool Overvaal landbouleerders besoek NAMPO
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overvaal landbouleerders het onlangs die ongelooflike geleentheid gehad om NAMPO te besoek – ’n uitstappie vol leer, inspirasie en baie pret! Baie dankie aan die personeel wat ons leerders vergesel het en dié ervaring moontlik gemaak het. Julle betrokkenheid maak ’n verskil!



















