Die Hoërskool Swartland se Landbou-departement beweeg na nuwe hoogtes
ADVERTISEMENT
Die Rockies se Landbou-departement beweeg na nuwe hoogtes. Baie dankie aan HSS se Landboukomitee, Beheerliggaam, Hheel Bester Dienste en ViolaLoodgieters-Malmesbury vir al die ondersteuning met die begin van Swartland Landbou se Wingerd-projek. Hou die spasie dop vir die aankondiging van die volgende twee projekte wat binnekort geloots gaan word.















