Augsburg Landbougimnasium leerder wen wingerdsnoei-kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium se Phillip Smith (Gr. 10) wat die leerder-afdeling van die wingerdsnoei-kompetisie gewen het. Hierdie kompetisie het plaasgevind is by Hoër Landbouskool Boland en is aangebied deur Felco, Vinpro en South Africa Wine.











