Hoërskool Robertson Graad 11 Landbouleerders besoek omliggende plase
ADVERTISEMENT
Hoërskool Robertson Graad 11 Landbouleerders het tydens ‘n opvoedkundige uitstappie omliggende plase besoek, gehelp met die dosering van skape, en gekyk na die verbouiing van groen soetrissies in tonnels. Baie dankie aan ons boeregemeenskap wat hulle kennis met ons leerders deel.
Herman Theron en Chinika Jarvis










