Hoërskool Langenhoven spelers gekies vir Eden Hoëprestasie-spanne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Langenhoven is trots op die volgende spelers wat gekies is vir die Eden Hoëprestasie (HP) Hokkiespanne vir 2026 nadat hulle tydens die Eden-proewe hul talent en toewyding bewys het.
o.14 Dogters
Ayva Crotz
Jamie Adams
o.14 Seuns
Zandre Janse van Rensburg
Ingwill Saayman
o.16 Dogters
Anke Labuschagne
Zara Kleinhans
o.18 Seuns
Bieu Mostert
Hoërskool Langenhoven wens hierdie spelers alle sterkte toe met hul voorbereiding vir die komende toernooie.










