Hoërskool Oudtshoorn hokkiespeler word gekies vir die Xenon Nederlandse hokkietoer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oudtshoorn hokkiespeler Jesse Afrika (gr. 12) is onlangs vir die Xenon Nederlandse hokkietoer gekies. Die toer sal vanaf 20 tot 30 September 2024 plaasvind, waar die spelers die geleentheid sal kry om ervaring in die sportsoort op te doen deur teen ander buitelandse hokkiespanne mee te ding. Baie geluk, Jesse! Jy maak ons trots.
Jesse Afrika










