Hoërskool Dr Malan
Hoërskool Dr Malan netbal skitter by die Menlopark toernooi
Hoërskool Dr Malan skitter by die Menlopark-toernooi! Die netbal-dokkies het die afgelope naweek alles op die baan gelos tydens die Menlopark-toernooi. Dit was ’n ...Hoërskool Dr Malan Kultuurprysuitdeling vir 2025
Hoërskool Dr Malan se Kultuurprysuideling vir 2025. Julle harde werk, deursettingsvermoë en uitsonderlike talente skyn helder. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle ...Hoërskool Dr Malan Sportprysuitdeling 2025
Hoërskool Dr Malan se Prysuitdeling vir 2025. Trots op elke prestasie wat behaal is!Hoërskool Dr Malan hokkiespeler presteer puik
Hoërskool Dr Malan hokkiespeler Rickus Franz het deelgeneem aan die interprovinsiale aksiehokkie toernooi in Benoni. Hy was deel van die SA o.21 span wat ...Hoërskool Dr Malan Hoofleiers 2025
Hoërskool Dr Malan is trots om hul Hoofleiers vir 2025 aan te kondig: Hoofdogter: Kirsty Tyler Hoofseun: Luka PretoriusHoërskool Dr Malan gholfspan speel hul laaste liga vir die kwartaal
Hoërskool Dr Malan het Maandag, 13 Mei, by Emfuleni hul laaste liga vir die kwartaal gespeel. Baie geluk aan Juanru Roos, Heinrich Jansen van ...Hoërskool Dr Malan leerder presteer in muurbal
Baie geluk aan Hoërskool Dr Malan leerder Kara Combrink. Sy het ‘n 2de plek behaal in die Vaaldriehoek Muurbal Rankings Toernooi (Pool A: Plate).Hoërskool Dr Malan leerders presteer in ruiterkuns
Hoërskool Dr Malan leerders presteer in ruiterkuns. Baie geluk aan Larissa van Zyl wat ‘n 1ste en ‘n 2de plek behaal het in die ...Hoërskool Dr Malan Top 11-20 akademiese prestasies
Baie geluk aan die volgende graad 12 leerders wat die top 11 – 20 in hulle graad behaal het. Hoërskool Dr Malan is baie ...Hoërskool Dr Malan leerder presteer akademies
Simone neem deel aan die die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Landwye Poort skryfkompetisie en slaan ’n uitmintende 4de plek los vir ...Laerskool Orion het die netbal seisoen in styl agfeskop
O.13 Netbal “kit” oorhandiging. Ons eerstespan netbaldogters het op Donderdag, 7 Maart 2024 tydens ‘n spoggeleentheid hul seisoen afgeskop. Baie dankie aan Hoërskool Dinamika, ...Hoërskool Dr Malan leerder neem deel aan die Gauteng Kickboxing
Baie geluk aan Johan Pretorius wat ook aan die Gauteng kickboxing deelgeneem het, en ‘n 2de plek behaal het. Hy kwalifiseer vir die SA-kampioenskappe. ...Hoërskool Dr Malan netbalspelers dring deur na die Gauteng netbal proewe
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Dr Malan wat deurdring na die Gauteng-proewe. Ons is trot op julle! o.14 • Kailynne Todd ...Hoërskool Dr Malan neem deel aan die ASA -Kampioenskappe
Baie sterkte aan Hoërskool Dr Malan -atlete wat aan die ASA-Kampioenskappe deelgeneem het • Etienne Jansen van Vuuren • Siya Nhlapo • Darius Botha ...Hoërskool Dr Malan Top matrieks 2023
Hoërskool Dr Malan is trots op die matriek klas van 2023.Hoërskool Dr. Malan se prysuitdeling van 2023
Hoërskool Dr. Malan se prysuitdeling van 2023. Baie geluk aan die volgende leerders. Cum Laude Toekenning Vir Elite Dans 2023: Akademiese trofeë vir hoogste ...Hoërskool Dr Malan kwalifiseer vir kampioenskappe in uitvoerende kunste
Die Hoërskool Dr Malan Elite dansgroep het aan die SACOPA Gauteng uitdunne deelgeneem. Die Elites kwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir uitvoerende kunste ...


















