Hoërskool Dr. Malan se prysuitdeling van 2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dr. Malan se prysuitdeling van 2023. Baie geluk aan die volgende leerders.
Cum Laude Toekenning Vir Elite Dans 2023:
Van links na regs: Charmazele Smit, Brendon Posthumus en Jay-Tee White
Akademiese trofeë vir hoogste vak gemiddeld:
Van links van regs: Abegayle Coetzee (Terra-wisseltrofee vir Geografie), Laykan Keyter (Fourie-wisseltrofee vir Inligtingstegnologie), PC de Meyer (Daan Beukes-wisseltrofee vir Ingenieursgrafika en Ontwerp), Ava Odendal (Die wisseltrofee vir Ontwerp) en Monique Labuschagne ( Gasvryheidstudies-wisseltrofee)
Sport Trofeë:
Damian Theunissen (Gholf speler van jaar)
Tersia Owens (Beste krieket dogter speler van die jaar)
Mieke Smit (Senior Lanloopdogter van die jaar)
Dux-Leerling:
Megan Swanepoel (Behaal ‘n gemiddeld van 90.86%)










