AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Four Durbanville Primary School learners excel in the PSi Indoor Hockey South Nationals tournament

  • Curro Nelspruit learners made the Ehlanzeni Cross-Country Team

  • Drie van Langenhoven Gimnasium se rugbyspelers word in provinsiale spanne opgeneem

  • Hoërskool Outeniqua se Eden Skaakspeler blink uit op Internasional verhoog

  • Tholokuhle Primary Wins Top Award for Robotics and Innovation


Hoërskool Martin Oosthuizen

Home›Regional News›Northern Cape›Category: "Hoërskool Martin Oosthuizen"
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Rugby prestasie vir Hoërskool Martin Oosthuizen

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Baie geluk aan die volgende Hoërskool Martin Oosthuizen manne wat genooi is na die Griekwa-rugbyoefenkamp. 0.16 – rugby: Lee van Zyl en Janco Liebenberg ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen netbalspeler behaal die o.15 Griekwa Robyne netbalspan

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Baie geluk aan Lemisha Isaaks wat opgeneem is in die 0.15 Griekwa Robyne netbalspan. Baie geluk Lemisha. Hoërskool Martin Oosthuizen is baie trots op ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen leerder behaal die o.14-meisies Noord-Kaap hokkiespan

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Baie geluk aan Hoërskool Martin Oosthuizen leerder Sera-Lea van Deventer wat opgeneem is in die 0.14-meisies Noord-Kaap-hokkiespan. Baie geluk Sera-Lea, ons is baie trots ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Interskole 2025 Hoërskool Martin Oosthuizen vs Curro Kathu

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Interskole 2025 Hoërskool Martin Oosthuizen vs Curro Kathu: Alhoewel ons dalk nie vanjaar die algehele trofee by die huis gehou het nie, spog ons ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    ATKV Redenaars uitslae vir Hoërskool Martin Oosthuizen

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Die volgende Hoërskool Martin Oosthuizen leerders is deur na die ATKV-Semi-finale-rondte wat plaasvind op 24 Mei in Upington. Voorbereide toesprake: Layla Louw (gr 9) ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen se Junior Landbouverenigingbestuurslede praat by Oranjerivier Landbou-unie

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Drie van Hoërskool  Martin Oosthuizen se Junior Landbouverenigingbestuurslede praat by Oranjerivier Landbou-unie se 45ste jaarkongres in Upington. Onderwerpe waaroor hulle praat: Is eiendomsreg belangrik ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen leerder het deelgeneem aan die finaal van die Nasionale Proscenium Drama by ArtsCape

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Hoërskool Martin Oosthuizen leerder Conraad Burger het deelgeneem aan die finaal van die Nasionale Proscenium Drama by ArtsCape in Kaapstad.
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen Koor het deelgeneem aan die ATKV Applouse-kompetisie

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Hoërskool Martin Oosthuizen Koor het deelgeneem aan die ATKV Applouse-kompetisie en het weggestap met ’n brons. Baie trots op julle prestasie.
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen Prysuitdeling

    By Karien Frans
    12th November 2024
    Tydens Hoërskool Martin Oosthuizen se gesogte Prysuitdeling het die volgende leerders pryse ontvan:Raisins SA Landboustudent Van Die Jaar: Tydens Raisins se Gala-aand is Juan ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen bak Cupcakes vir kanker

    By Karien Frans
    16th September 2024
    By Hoërskool Martin Oosthuizen doen ons ook graag ons deel vir die gemeenskap. Vanjaar het die SR besluit om met hul omgee projek geld ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen Gr 12 Landboubestuurspraktyke fokus op prosessering

    By Karien Frans
    16th September 2024
    In die Hoërskool Martin Oosthuizen graad 12 Landboubestuurspraktyke fokus ons veral op prosessering en waardetoevoeging en waar beter om te leer by as ons ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen graad 11 leerders voltooi ‘n sertifikaat in sitrusproduksie

    By Karien Frans
    16th September 2024
    Hierdie jaar is weer ‘n eerste vir Hoërskool Martin Oosthuizen. Ons graad 10 landboubestuurspraktyke en sommige van ons graad 11 leerders voltooi ‘n sertifikaat ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen se Junior Landbouvereniging skitter by Agri Noord-Kaap kongres

    By Karien Frans
    16th September 2024
    Hoërskool Martin Oosthuizen se  Junior Landbouvereniging het op 22 Augustus tydens die jaarlikse Agri Noord-Kaap kongres geskitter met hul aanbieding : Die toekoms van ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen toneelgroep presteer

    By Karien Frans
    16th September 2024
    Die Hoërskool Martin Oosthuizen toneelgroep het deel geneem aan die 47ste Logan Fraserburg toneelfees. Benewens baie toekenning en nominasies spog die groep met nie ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen was baie in die nuus met die Toneel se uitmuntende optredes

    By Karien Frans
    16th September 2024
    Hoërskool Martin Oosthuizen was die afgelope kwartaal baie in die nuus met die Toneel se uitmuntende optredes. Die produksie Taurus het met hierdie uitstekende ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen se jaarlikse Cakes by Candlelight word weer aangebied

    By Karien Frans
    16th September 2024
    Hoërskool Martin Oosthuizen se jaarlikse Cakes by Candlelight is weer vanjaar aangebied. Met meer as 120 kaartjies wat verkoop is, was dit omtrent ‘n ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen bied ‘n baie geslaagde fondsinsamelingsfunksie aan

    By Karien Frans
    16th September 2024
    Hoërskool Martin Oosthuizen was onlangs bevoorreg om ‘n baie geslaagde fondsinsamelingsfunksie by die skool aan te bied. Tydens hierdie geleentheid het die baie bekende ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Wiskunde uitblinkers van Hoërskool Martin Oosthuizen

    By Karien Frans
    22nd May 2024
    Baie geluk aan Stephan Maritz, Marike Mans en Ben Ackerman wat gekwalifiseer het vir die 2de rondte van die Wiskunde olimpiade wat aangebied is ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen bring hul kant by die ABSA Wildeklawer

    By Karien Frans
    22nd May 2024
    ABSA Wildeklawer Hoërskool Martin Oosthuizen het 29 Apri hul kant gebring en wen HS Danielskuil oortuigend met 38 – 19. Rugby: U19 Martin Oosthuizen ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Die Wes-Kaap Akademiese Toer was ’n hoogtepunt vir Hoërskool Martin Oosthuizen

    By Karien Frans
    21st May 2024
    Die akademiese toer na die Wes-Kaap einde April was ’n groot hoogtepunt vir die Hoërskool Martin Oosthuizen leerders.
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen netbalspelers word in die Robyne netbalspan ingesluit

    By Karien Frans
    21st May 2024
    Hoërskool Martin Oosthuizen netbalspelers word in die Robyne netbalspan ingesluit. Katelin van der Merwe en Mia van Straaten is opgeneem in die Robyne netbalspan ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen redenaars is deur na die tweede rondte van die ATKV redenaarskompetisie

    By Karien Frans
    21st May 2024
    Hoërskool Martin Oosthuizen redenaars is deur na die tweede rondte van die ATKV redenaarskompetisie : Geluk aan die volgende sprekers wat deur is na ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen leerders skitter aan die Prosenium Dramakompetisie

    By Karien Frans
    21st May 2024
    Hoërskool Martin Oosthuizen leerders skitter aan die Prosenium Dramakompetisie: Zander Oberholster en Liza-Marie van Rooyen het 9 Mei 2024 in Kaapstad by KunsteKaap aan ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen spelers word opgeneem in die Oranje Uniespan

    By Karien Frans
    21st May 2024
    Die volgende Hoërskool Martin Oosthuizen spelers is opgeneem in die Oranje Uniespan vir deelname aan die Sparweek gedurende die Junievakansie. 0.17-span: As 0.17 skaduspeler
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen prysuitdeling

    By Karien Frans
    21st November 2023
    Hoërskool Martin Oosthuizen prysuitdeling. Dux leerder: Danelle Hayes is aangewys as Dux-leerder. Kakamas Stadsraadstrofee – Beste Naam Uitgedra: Danelle Jacobs(Danel word aangewys as beste ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen is Kleinskole ligawenners

    By Karien Frans
    13th September 2023
    Hoërskool Martin Oosthuizen o.15’s  is Kleinskole ligawenners. Hier is die wenspan: F.Burger  D.Rossouw  R.Hayes  M.Tieties, B.Mans  J.Golaith  R.Van Vuuren(K)  Y.Klaaste,BJ.April  E.Erasmus B.Brandt (Afrigter) J.Liebenberg,  ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen redenaar beste in die provinsie

    By Andreneza Damonse
    24th June 2023
    Hoërskool Martin Oosthuizen is trots op Liané Stadler, ‘n graad 9-leerder, wat deurgedring het na die finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie in die graaden 9-afdeling. ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen ZFM-spanne skitter vir Sparweek

    By Andreneza Damonse
    21st June 2023
    Hoërskool Martin Oosthuizen is trots om aan te kondig dat drie van ons leerders, Vern-Lee du Plessis (o.17), Daniel Rossouw (o.15) en Joshua Kasimbingue ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen netbalmeisies maak trots

    By Karien Frans
    14th June 2023
    Hoërskool Martin Oosthuizen is baie trots op ons netbalmeisies: Connie Springbok is in die o.18 Robyne-span opgeneem. Ilene van Niekerk, Abriana van Vuuren en ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin-Oosthuizen neem deel aan Jeugskou

    By Karien Frans
    13th June 2023
    Na afloop van ‘n suksesvolle kortkursus, aangebied deur Namakwaland Jeugskou by die skool, het agt van HMO se landbouleerders gaan deelneem aan Namakwaland Jeugskou ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    2023 Hoërskool Martin Oosthuizen toerspanne

    By Karien Frans
    6th April 2023
    Toerspanne: 2023 Hoërskool Martin Oosthuizen hokkie Toerspan. 2023 Rugby Toerspan
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    HS Martin Oosthuizen tennisspeler behaal 1ste posisie in Noord-Kaap proewe

    By Andreneza Damonse
    7th March 2023
    Hoërskool Martin Oosthuizen leerder Danel Hayes neem aan Noord-Kaap tennis proewe deel en behaal 1ste dogters o.19 posisie in die NK-provinsie. Danel is ook ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen NK atlete

    By Andreneza Damonse
    2nd March 2023
    Hoërskool Martin Oosthuizen 4 NK-atlete.      
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen Prysuitdeling

    By Karien Frans
    22nd November 2022
    Hiermee Hoërskool Martin Oosthuizen se Prysuitdeling: Graad 12 landboutoekennings: Die Adriaan Keet Roesplaat trofee vir beste leerder in veehantering is toegeken aan Jaco Louw. ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen kwartaal 2 hoogtepunte

    By Karien Frans
    4th June 2022
    Hoërskool Martin Oosthuizen  kwartaal 2 hoogtepunte Netbal Rugby Atletiek Wiskunde Landbou Redenaars: Toneel  
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen-Landbouers leer spuit

    By Michelle Davids
    1st June 2022
    Die graad 11-leerders van Hoërskool Martin Oosthuizen is verlede week bederf met spuitpompopleiding deur VillaCrop. Me. Elandri Jordaan en mnr. Louis Reynolds (sien foto) ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Driekuns vir Hoërskool Martin Oosthuizen leerder

    By Karien Frans
    27th May 2022
    Driekuns vir Hoërskool Martin Oosthuizen leerder. Danelle Jacobs,’n graad 11-leerder van die Hoërskool Martin Oosthuizen, het ‘n uitsonderlike week beleef. Sy het die week ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen produseer uitstekende sportsterre

    By Karien Frans
    27th May 2022
    Hoërskool Martin Oosthuizen produseer uitstekende sportsterre. Die afgelope naweek het Hoërskool Martin Oosthuizen weereens bewys die sterkste gif kom in die kleinste botteltjies. Drie ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen akteurs tree op by Suidoosterfees

    By Karien Frans
    26th May 2022
    Hoërskool Martin Oosthuizen akteurs tree op by Suidoosterfees. Hoërskool Martin Oosthuizen se toneel gaan net van krag tot krag. Die skool is uitgenooi om ...
    Read More
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen toneel Grensverskuiwende produksie in tienertoneel

    By Karien Frans
    26th May 2022
    Hoërskool Martin Oosthuizen toneel: Grensverskuiwende produksie in tienertoneel.Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas is al vir dekades bekend as een van die beste tienertoneelskole in ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us