Laerskool Bakenkop
Laerskool Bakenkop begin fietsryliga op ‘n hoë noot af
Daar is min sportsoorte wat nie die naweek deur die reën geraak is nie. Bergfietsry is egter een van daardie sporte wat jy juis ...Laerskool Bakenkop netbalspanne presteer uitstekend
Hierdie keer is dit Laerskool Bakenkop se o.9 en o.10 Netbalspanne wat deelneem aan die Little Legends by Sportisimo. Met 𝟮𝟬 𝘀𝗸𝗼𝗹𝗲 in ’n ...Laerskool Bakenkop redenaars wys hul staal by die Interskole reeks
Laerskool Bakenkop vat die Interskole reeks soos kampioene! Die Interskole Reeks is ’n splinternuwe uitdaging vir die skool – saam met 9 ander baie ...Laerskool Bakenkop Interne Afrikaanse Redenaars prestasie
𝐏𝐚𝐬𝐨𝐩 𝐰𝐞̂𝐫𝐞𝐥𝐝 – 𝐨𝐧𝐬 𝐫𝐞𝐝𝐞𝐧𝐚𝐚𝐫𝐬 𝐡𝐞𝐭 𝐡𝐮𝐥𝐥𝐞 𝐬𝐭𝐞𝐦𝐦𝐞 𝐠𝐞𝐯𝐢𝐧𝐝! Baie geluk aan Laerskool Bakenkop wenners van die Interne Afrikaanse Redenaars van Gr 1 tot ...Laerskool Bakenkop 2026 Gr R Atletiekbyeenkoms
Die jaar se Gr R’e het Laerskool Bakenkop wéér laat glimlag van oor tot oor! Van die oomblik af wat hulle in klasverband met ...Laerskool Bakenkop leerders vaar uitstekend in skaak
Gauteng Inter-Region chess championship. Laerskool Bakenkop leerders Alexander van Niekerk en Ethan la Cock het aan dié kampioenskappe gaan deelneem. Alexander se 0.8B span ...Laerskool Bakenkop spanredenaars was behoorlik aan die brand
Laerskool Bakenkop spanredenaars was behoorlik aan die brand hierdie jaar! Tydens die 𝐀𝐫𝐭𝐢𝐬𝐭𝐚𝐭𝐮𝐞 𝐋𝐚𝐧𝐝𝐬𝐰𝐲𝐝 𝐅𝐢𝐧𝐚𝐚𝐥 het ons Bakie-spanne gewys wat in hulle steek. Die ...Laerskool Bakenkop rugbyspelers verteenwoordig Blou Bulle by IPT
𝐑𝐮𝐚𝐧 𝐌𝐚𝐚𝐫𝐭𝐞𝐧𝐬 𝐞𝐧 𝐋𝐞𝐰𝐚𝐧 𝐍𝐨𝐨𝐫𝐝𝐦𝐚𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐭𝐞𝐞𝐧𝐰𝐨𝐨𝐫𝐝𝐢𝐠 𝐁𝐥𝐨𝐮 𝐁𝐮𝐥𝐥𝐞 𝐛𝐲 𝐈𝐏𝐓 Tydens die afgelope skoolvakansie het twee van Laerskool Bakenkop se o.13-rugbyspelers, Ruan Maartens en ...Laerskool Bakenkop jukskei leerders behaal die Gauteng-Noordspan
Baie geluk aan die volgende Laerskool Bakenkop leerders wat gekies is om die Gauteng-Noord span te verteenwoordig by die SA Junior Jukskei Nasionale Kampioenskappe ...Laerskool Bakenkop kies 18 seuns as leiers
Baie geluk aan hierdie 𝟏𝟖 𝐬𝐞𝐮𝐧𝐬 wat verkies is as leiers vir 2026! Laerskool Bakenkop wens vir elkeen van julle sterkte toe met die ...Laerskool Bakenkop kies 18 dogters as leiers vir 2026
Baie geluk aan hierdie 𝟏𝟖 𝐝𝐨𝐠𝐭𝐞𝐫𝐬 wat verkies is as leiers vir 2026! Ons wens vir elkeen van julle sterkte toe met die verantwoordelikheid ...Laerskool Bakenkop dogters gekies vir die Gauteng Noord Netbalspanne
Baie geluk aan die volgende Laerskool Bakenkop dogters wat gekies is vir die Gauteng Noord Aksie Netbalspanne! Laerskool Bakenkop is baie trots op elkeen ...Laerskool Bakenkop gimnaste presteer by die SA Gimnastiek Kampioenskappe
Vier van Laerskool Bakenkop talentvolle Bakies het gedurende die vakansie aan die SA Gimnastiek Kampioenskappe deelgeneem – en hulle het almal wonderlik presteer! 𝗥𝗲𝗮𝗻𝗲 ...Laerskool Bakenkop se Landloop-atlete presteer by die SA’s
Laerskool Bakenkop is ongelooflik trots op al 7 van hulle atlete wat aan die Atletiek SA’s deelgeneem het. ’n Besonderse prestasie kom van Hailey ...Laerskool Bakenkop leerlinge presteer by die Wiskunde Olimpiade
Baie geluk aan Laerskool Bakenkop se wiskunde-slimkoppe! Mia Erlank, Liam Rieckert en Arno Paton het nie net deurgedring na die provinsiale rondte in Gauteng ...Laerskool Bakenkop o.11 skaakseuns deur na Streeksfinaal
Laerskool Bakenkop O/11-skaakseuns is deur na die Streeksfinaal! Hulle het uitstekende skuiwe gemaak en wys ware deursettingsvermoë op die bord. ’n Spesiale geluk aan ...Laerskool Bakenkop Veeldoelige Sintetiese Baan Opening
Veeldoelige Sintetiese Baan Opening – 26 Augustus 2025. Laerskool Bakenkop se voorsitter van die Beheerliggaam, Mnr. Johan Schoeman, en ondervoorsitter, Dr. Hein Delport, het ...Laerskool Bakenkop fietsry personeel presteer
Mnr. Marnus en Mnr Glen , saam met ’n eksterne spanmaat, het die Trans Baviaans – ’n 230 km fietsry-uitdaging van Willowmore tot Jeffreysbaai ...Laerskool Bakenkop leerders gekies vir die Gauteng-Noord Landloopspan
Laerskool Bakenkop is uiters trots op die 12 atlete wat hul plek in die Gauteng-Noord Landloopspan verower het! Daarmee lê ons skool tans 4de ...Laerskool Bakenkop het 6 leerders wat deur is na die semifinale in die ATKV redenaarskompetisie
Laerskool Bakenkop is trots op dié 6 leerders wat deur is na die semifinale in die ATKV redenaarskompetisie. Julle het met woorde gewoeker en ...Laerskool Bakenkop rugbyspeler word ingesluit in die Blou Bulle o.13 15-tal
Laerskool Bakenkop is baie trots op Reghardt Hertz wat ingesluit is in die Blou Bulle o.13 15-tal! Jou harde werk, deursettingsvermoë en talent het ...Kickboxing uitslae vir Laerskool Bakenkop
Adrian Moll in Gr. 6 by Laerskool Bakenkop het aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Kickboxing kampioenskappe gaan deelneem in Newcaste tussen 26 – 28 April. ...Hokkie prestasie vir Laerskool Bakenkop
Baie geluk aan Ilya Abrahams en Dylan Kidson albei leerders van Laerskool Bakenkop in Gr. 7 wat ingesluit is in die Northerns Hokkie spanne. ...Laerskool Bakenkop Hoofleiers 2025
Laerskool Bakenkop se nuutverkose hoofleiers vir 2025 is gekies. Ruan Maartens en Lisa van Jaarsveld is meer as net die hoofseun en hoofdogter vir ...Laerskool Bakenkop se nuutste onderhoofleier
Laerskool Bakenkop se nuutste onderhoofleier Onderhoofleier x 3 = Coetzee’s Merikus, die kleinboet van Handré en Juané Coetzee, het sy boetie en sussie trots ...Laerskool Bakenkop atlete vaar uitstekend tydens die GISSA Atletiek kampioenskappe
Laerskool Bakenkop se 6 atlete wat tydens die GISSA Atletiek kampioenskappe gaan deelneem het het uitstekend gevaar. Nathan Coetzee eindig 5de vir seuns 0.12 ...Laerskool Bakenkop leerder ryg die pryse in by die Graad 7 Meriete Funksie
Laerskool Bakenkop se Lana van Schalkwyk ryg die pryse in by die Graad 7 Meriete Funksie: Lana van Schalkwyk het tydens die Gr 7’s ...Laerskool Bakenkop atlete word gekies vir die Gauteng-Noord Atletiekspan
Baie geluk aan hierdie 5 Laerskool Bakenkop atlete wat gekies is vir die Gauteng- Noord Atletiekspan. Hulle gaan op 6 en 7 Desember deelneem ...Laerskool Bakenkop se leierkorps vir 2025 is aangekondig
Laerskool Bakenkop se leierkorps vir 2025 is aangekondig. Baie geluk aan hierdie leerders wat gekies is om voor te loop in 2025.Laerskool Bakenkop ruiter skitter aan die SANESA se nasionale kampioenskappe
Tydens SANESA se Nasionale kampioenskappe tussen 24 – 28 September ontvang Laerskool Bakenkop se “perdekind” Mieke du Plessis en haar perd Angel ‘n 1ste ...Laerskool Bakenkop ontvang sertifikate vir fotografie
Laerskool Bakenkop Ricardo Meredith ‘n Gr 7 leerder van Laerskool Bakenkop het deelgeem aan die ATKV se landswye fotografie kompetisie. Hy het vir al ...Laerskool Bakenkop se o.9A krieketspan is die beste in die Titans B bond groepering
Laerskool Bakenkop se 0.9A krieketspan o.l.v. Mnr Maartin du Toit het 3de in die liga geëindig en was deel van die uitspele vir die ...Laerskool Bakenkop redenaars presteer
Tydens die Interskole Redenaarsliga Finaal by Wits Universiteit wen Laerskool Bakenkop se Gr 4 span die afdeling met hulle praatjie” “Ons is groot, die ...Laerskool Bakenkop atleet skitter in landloop
Hailey Evans ‘n Gr 6 leerder van Laerskool Bakenkop het die naweek van 27 September gaan deelneem aan die SA skole atletiek vir landloop ...Laerskool Bakenkop het ook die mooiste leerders
Laerskool Bakenkop het ook die mooiste leerders. Tydens Mr en Miss Gauteng Schools speel ons Bakies hul kaarte reg en ryg die toekennings in: ...Laerskool Bakenkop is aangewys as wenners van die Groot FM 90.5 radiostasie se skool met die Grootste Gees vir 2024/2025
Laerskool Bakenkop is aangewys as die wenners van Groot FM 90.5 se radiostasie as die skool met die Grootste Gees vir 2024/2025. Die Bakies ...Laerskool Bakenkop leerder behaal die Titans krieketspan
Titans Krieket: Sy doen dit vir ‘n 3de agtereenvolgende jaar. Baie geluk Laerskool Bakenkop leerder Carmen Hugo met jou insluiting by die Titans Krieketspan ...Laerskool Bakenkop het hulle eie “goue meisie” in Akrobaat Sport Solo
In Olimpiese taal praat hulle van SA se “goue meisie” wanneer daar ‘n eerste plek is. Laerskool Bakenkop het hulle eie “goue meisie”: Anneri ...Laerskool Bakenkop leerder presteer in Nasionale sangkompetisie
Mieke du Preez ‘n Gr. 6 leerder van Laerskool Bakenkop is nog een van die uitmuntende sangers. Sy is by die onlangse Legends of ...Laerskool Bakenkop leerder presteer by die SA Legends Nasionale Kampioenskappe
Nog ‘n groot prestasie van SA Legends Nasionale Kampioenskappe vir een van Laerskool Bakenkop se leerders: Minette Swiegers in Gr. 5 ontvang die volgende: ...








































