Laerskool Bakenkop rugbyspeler word ingesluit in die Blou Bulle o.13 15-tal
ADVERTISEMENT
Laerskool Bakenkop is baie trots op Reghardt Hertz wat ingesluit is in die Blou Bulle o.13 15-tal! Jou harde werk, deursettingsvermoë en talent het vrugte afgewerp – dis ’n groot prestasie en welverdiend! Hou aan bulle stamp en drome jaag – ons staan vierkant agter jou!










