Laerskool Rooihuiskraal rugbyspanne het teen verskeie skole uitgedraf
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal rugbyspanne het tydens die 2024 seisoen teen verskeie skole uitgedraf! Ons spanne het baie goed
presteer en Rooimier-karakter gewys. Welgedaan manne! Ons sien uit na 2025!
![]()









