Hoërskool Framesby leerder haal die KERS All Starspan
ADVERTISEMENT
By die Kearsney Easter rugbyfees, kies ‘n onafhanklike paneel van rugbykeurders die KERS All Starspan. Baie geluk aan Mondre van Heerden wat dié gesogte span gehaal het. Mondre is as die skrumskakel van dié span aangewys. Knap gedaan, Mondre. Hoërskool Framesby is baie trots op jou! Die Kersney Rugbyfees uitslae was soos volg:
- Framesby vs Westville Boys High verloor 0 – 31
- Framesby vs Peterhouse (Zimbabwe) wen 45 – 19
- Framesby vs EG Jansen verloor 20 – 22





















