Primêre Meisieskool Oranje Kwartaal 3 nuus
ADVERTISEMENT
Bailee Forster het op 25 Junie 2022 aan die Worlds Premier Championship Slowdance Solo Kampioenskap in Engeland deelgeneem. Sy behaal ‘n 6de plek in die finaal in o.14 Worlds Premier Championship Slowdance Solo. Sy behaal ook ‘n 6de plek in die o.14 Worlds Premier Championship Freestyle solo
Munay Uys (o.11) en Ellé Cloete (o.13) is ingesluit in die Suid Afrikaanse Laser Run span wat 22 tot 25 September aan die Wêreld Kampioenskap in Portugal gaan deelneem.
Munay Uys (o.11) en Ellé Cloete (o.13).
Bailee Forster










