Laerskool Hartenbos kwartaal 1 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Hartenbos kwartaal 1 hoogtepunte: Nuwelinge: Eerste skooldag in Dolfynkontrei 2023.
Piekniek:Meneer Werner hou piekniek saam met die Pikkewyne.

Musiek: Eerste klasmusieklesse in nuwe musiekkamers:
Atletiek: PSG Prestige atletiek in Dolfynkontrei:
Laerskool Hartenbos atlete by Eden Atletiekbyeenkoms:
Krieket:Laerskool Hartenbos o.13a krieket teen Laerskool Swellendam:
Boogskiet:Clarissa Steenekamp het ‘n uitstekende tweede plek vir die Suid-Afrikaanse Federasie se boogskietspan in Engeland behaal. Sy het gaan deelneem aan die WIAC (World Indoor Archery Championship).
Tennis:Groenbal tennis teen Curro Mosselbaai
Skaak: Dolfynkontrei Skaakspelers tydens die Mosselbaai Skaaktoernooi.







































