AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Staff achievement for Queen’s College Boys’ High School

  • Grenville High School learners excel in Land Service

  • Frans du Toit High School cheerleaders excel

  • Personeel prestasie vir Hoërskool Nylstroom

  • St Andrew’s College cricketer selected to attend the Cricket South Africa U17 Regional Camp


Laerskool Eikestad

Home›Regional News›Western Cape›Helderberg›Category: "Laerskool Eikestad"
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad tennisspelers het die Boland Kavaliers verteenwoordig

    By Karien Frans
    2nd April 2026
    Die volgende Laerskool Eikestad tennisspelers het die Boland Kavaliers tydens die Synergy Cup 2026 verteenwoordig: Jandré van Niekerk, Carter Krüger, Janu Viljoen, Josh Bekker, Imke ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad atlete presteer tydens die SA kampioenskappe

    By Karien Frans
    2nd April 2026
    Laerskool Eikestad se atlete het ongelooflik presteer het tydens die SA Kampioenskappe wat op Groenpunt plaasgevind het! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Atletiek uitslae vir Laerskool Eikestad

    By Karien Frans
    19th November 2025
    Die Laerskool Eikestad atlete het op 31 Oktober 2025 met groot entoesiasme aan die Bredasdorp Top 10-byeenkoms deelgeneem. Dit was ’n baie lekker dag ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Skitter swem prestasies deur Laerskool Eikestad

    By Karien Frans
    19th November 2025
    Laerskool Eikestad o. 7- tot o.13-Eikieswemmers het die 11de November aan Klein Boishaai se jaarlikse Prestige swemgala in die Paarl deelgeneem. Daar was 9 ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Redenaars uitslae vir Laerskool Eikestad

    By Karien Frans
    19th November 2025
    5 van ons leerders het Laerskool Eikestad se naam by die jaar se OppieTong Af Redenaars en Radikale Redenaars Finaal hoog gehou. Hulle het ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad neem aan die Courtrai mini-krieketdag deel

    By Karien Frans
    19th November 2025
    Laerskool Eikestad o. 7- tot o. 9A-C mini-krieketspanne het die geleentheid gehad om Saterdag, 18 Oktober, aan Courtrai se mini-krieketdag deel te neem. Dit ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Nuwe geleentheid by Laerskool Eikestad

    By Karien Frans
    18th November 2025
    Laerskool Eikestad is opgewonde om aan te kondig dat Vigour Gym onlangs ons skool besoek het en ‘n opleiding aangebied het oor die nuwe ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad Gr R’s geniet hul uitstappie

    By Karien Frans
    18th November 2025
    Laerskool Eikestad graad R-maats was aan die einde van kwartaal 3 by Gino’s vir n uitstappie. Hulle het elkeen hul eie pizza gemaak en ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad verwelkom die Klas van 2020 met ‘n matriek-tee

    By Karien Frans
    18th November 2025
    Vandag het Laerskool Eikestad die voorreg gehad om die klas van 2020 van Laerskool Eikestad terug te verwelkom vir hul matriek-tee.  Wat ’n spesiale ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Tennisprestasie vir Laerskool Eikestad

    By Karien Frans
    18th November 2025
    Laerskool Eikestad o.11’s neem aan die Ceres Tennistoernooi deel. Ons o. 11-seuns- en -dogterspanne het vanaf 2 tot 4 Oktober aan die jaarlikse Ceres ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad leerders is verkies tot die WP Rugbyspan

    By Andreneza Damonse
    1st October 2025
    Laerskool Eikestad  is ongelooflik trots op ons twee seuns- Jamie Schnetler & Philip Willemse, wat tot die WP-rugbyspan verkies is! Baie sterkte vir die ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad netbalspelers neem deel aan die Marius Schoeman-toernooi

    By Andreneza Damonse
    1st October 2025
    Laerskool Eikestad se o. 12-netbalspan het , aan die jaarlikse Marius Schoeman-toernooi, wat deur Paarl Gimnasium aangebied is, deelgeneem. Daar is ‘n groot hoeveelheid ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadWestern Cape

    Laerskool Eikestad atlete het aan die Landloop Kampioenskappe deelgeneem

    By Andreneza Damonse
    1st October 2025
    Sanmari Botha leerder van Laerskool Eikestad  het  aan die Wes-Kaap landloop kampioenskappe deelgeneem. Sy het ‘n algehele 6de plek behaal. Sanmari is gekies om ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad netbalspelers neem deel aan die Elto Towers Toernooi

    By Andreneza Damonse
    1st October 2025
    Die afgelope naweek het Laerskool Eikestad  o. 10A- tot o. 13A-netbalspanne aan Laerskool Mikro se jaarlikse netbaltoernooi deelneem. Dit was voorwaar ‘n afsluiting van ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad tennisspelers neem deel aan die Rising Star tennistoernooi

    By Andreneza Damonse
    1st October 2025
    Eikestad se o.13 A-spanne het die naweek aan die eerste rondte van die Rising Star tennistoernooi deelgeneem. Die seuns het na ‘n goeie dag ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Provinsiale rugby prestasie vir Laerskool Eikestad

    By Karien Frans
    7th July 2025
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Eikestad seuns met hulle insluiting in die onderskeie rugbyspanne: 𝗼. 𝟭𝟯-𝗪𝗣 𝗖𝗿𝗮𝘃𝗲𝗻𝘄𝗲𝗲𝗸𝘀𝗽𝗮𝗻 Schalk Lubbe 𝗼. 𝟭𝟯-𝗪𝗣 𝗖𝗿𝗮𝘃𝗲𝗻𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗫𝗩-𝘁𝗮𝗹 ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad o.12-netbalspan is Wes-Kaap kampioene

    By Karien Frans
    7th July 2025
    Laerskool Eikestad o. 12-netbalspan is Wes-Kaap kampioene! Hulle neem op 25 & 26 Julie in Polokwane, Limpopo, aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deel. Baie geluk ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad se 3-nuwe leerlingraadslede en hoofleiers

    By Karien Frans
    7th July 2025
    Baie geluk aan Laerskool Eikestad se 3-nuwe leerlingraadslede en hoofleiers. Sterkte aan elke Eikie-leier vir die nuwe termyn. Ons staan bankvas agter julle.
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Provinsiale netbal prestasie vir Laerskool Eikestad

    By Karien Frans
    7th July 2025
    Ons het 4 Wes-Kaap netbalspelers wat te Hoërskool EG Jansenaan in Boksburg aan die SASN AI Ages-toernooi gaan deelneem. Die toernooi vind vanaf 28 ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad redenaars vorder na die Nasionale Finaal

    By Karien Frans
    4th July 2025
    5 Leerders van Laerskool Eikestad  is deur na die Nasionale Finaal van OppieTong wat in Oktober in Johannesburg plaasvind. Baie geluk! Ons is baie ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad atlete verwerf Wes-Kaap Atletiekkleure

    By Andreneza Damonse
    10th April 2025
    Baie geluk aan ons 7 Eikie-atlete wat hul Wes-Kaap Atletiekkleure ontvang het Laerskool Eikestad is ongelooflik trots op elkeen van julle. Hou aan hard ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad neem deel aan verkillende tennistoernooie

    By Andreneza Damonse
    10th April 2025
    Van 27 Februarie tot 1 Maart 2025 het  Laerskool Eikestad se o.13-tennisspelers werklik geskitter tydens die Amanda Coetzer en Grey Kollege tennistoernooie in Bloemfontein ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad tennis uitslae

    By Karien Frans
    7th November 2024
    Laerskool Eikestad se top 7- seuns- en dogterstennisspelers het van 17 tot 19 Oktober aan die Gerrie Berner-tennistoernooi in die Paarl deelgeneem. Die uitslae ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad neem deel aan hul heel eerste beSing Koorfees  

    By Karien Frans
    7th November 2024
    Laerskool Eikestad het hul eerste 𝗯𝗲𝗦𝗜𝗡𝗚 𝗞𝗼𝗼𝗿𝗳𝗲𝗲𝘀 aangebied, ‘n hoogtepunt in die skool se kultuurprogram. Die talentvolle kunstenaar, 𝗝𝗮𝗸 𝗱𝗲 𝗣𝗿𝗶𝗲𝘀𝘁𝗲𝗿, het saam met ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad atleet is opgeneem in die Wes-Kaap Landloopspan 2024

    By Andreneza Damonse
    11th September 2024
    Laerskool Eiekestad atleet Abigail Keuler is nou verkies tot die o.13 Wes-Kaap Landloopspan 2024.
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad rugby nuus

    By Andreneza Damonse
    11th September 2024
    Laerskool Eikestad o.12 Rugbyspan wen silwermedalje by die Aloe Cup 2024.Welgedaan !
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad landloop atlete vaar puik by die Landloopliga

    By Andreneza Damonse
    3rd July 2024
    16 leerders van Laerskool Eikestad het op 18 Mei 2024 aan die 4de landloopliga in Wellington deelgeneem. Al die leerders het baie goed gevaar. ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Goud vir Laerskool Eikestad Koor

    By Andreneza Damonse
    2nd July 2024
    Laerskool Eikestad  Eikekoor kry Goud by Stellenbosch Eisteddfod. Baie geluk aan elke koorlid. Dit is ‘n besonderse prestrasie.
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad Hokkie presteer

    By Andreneza Damonse
    2nd July 2024
    Baie geluk aan 5 van Laerskool Eikestad se hokkiespelers wat in die Boland o.13A Hokkiespan opgeneem is. Hulle gaan in die Junie-skoolvakansie aan die ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad Netbal Provinsiale Spanne

    By Andreneza Damonse
    1st July 2024
    Laerskool Eikestad is baie trots op Megan Mackie, wat tot die o.13 Wes-Kaap Willows Netbalspan vir 2024 verkies. Dit is ‘n ongelooflike prestasie! Megan ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad begin hul krieketseisoen op n goeie noot

    By Andreneza Damonse
    6th December 2023
    Laerskool Eikestad se o.13-krieketspan het die geleentheid gehad om die eerste week van die vierde kwartaal, ‘n heerlike kriekettoer te geniet in Gqeberha en ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad koor bekoor

    By Karien Frans
    29th November 2023
    Die Eikekoor het die wonderlike geleentheid gehad om deel te vorm van die Paul Roos Musiekfees. Dit was ‘n besonderse ervaring vir elke Eikie ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad Krieket Hoogtepunte

    By Karien Frans
    29th November 2023
    Laerskool Eikestad se o.13-krieketspan het die geleentheid gehad om die eerste week van die vierde kwartaal, ‘n heerlike kriekettoer te geniet in Gqeberha en ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Kwartaal 3 hoogtepunte vir Laerskool Eikestad

    By Karien Frans
    9th October 2023
    Hiermee die Kwartaal 3 hoogtepunte vir Laerskool Eikestad: Hoofleiers Kwartaal 3: Baie geluk aan Dalinda Nel en Edwin Hertzog wat verkies is as hoofleiers ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad Kwartaal 2 Hoofleiers

    By Karien Frans
    21st June 2023
    Baie geluk aan Arin Dunstan en Leila Venter wat as hoofleiers vir kwartaal 2 verkies is. Baie sterkte met julle take, Laerskool Eikestad sal ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    ‘n Gulde geleentheid vir die Laerskool Eikestad kore

    By Karien Frans
    21st June 2023
    Die Laerskool Eikestad Akkerkoor en Eikekoor was uitgenooi op Sondag, 30 April om by die ATKV Suidoosterfees gala aand in die Artscape teater op ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad hokkiespelers word in verskeie Boland Hokkiespanne opgeneem

    By Karien Frans
    21st June 2023
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Eikestad hokkiespelers wat in verskeie Boland Hokkiespanne opgeneem is, wat tydens die Junie vakansie aan toernooie gaan deelneem. ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad o.11A en B- tennisspanne kook in Bethlehem

    By Karien Frans
    21st June 2023
    Die Laerskool Eikestad o.11A en B- tennisspanne het die voorreg gehad om van 25 – 29 April aan die Truida Kestell Weelie o.11-tennistoernooi in ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad leerling spog met 2de plek by Nasionale Radikale Redenaars

    By Andreneza Damonse
    25th November 2022
    Laerskool Eikestad leerling Matthew Kerr-Fox het die naweek van 18 November in Boksburg by die Nasionale Radikale Redenaars ‘n 2de plek behaal. Daar was ...
    Read More
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad se musiekkonsert

    By Andreneza Damonse
    25th November 2022
    Laerskool Eikestad families verkeer gesellig by Vredenheim wynplaas voor hulle Lentekonsert program afskop. Laerskool Eikestad maak gebruik van Vredenheim se pragtige onthaal saal om ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us