Laerskool Eikestad landloop atlete vaar puik by die Landloopliga
ADVERTISEMENT
16 leerders van Laerskool Eikestad het op 18 Mei 2024 aan die 4de landloopliga in Wellington deelgeneem. Al die leerders het baie goed gevaar. Baie geluk aan die volgende drie Eikies:
- Abigail Keuler – dogters o.13
- Jandré van Niekerk -seuns o.9
- Roelof Jacobs -seuns 0.9
Baie sterkte aan al ons leerders wat deelneem aan die Interdistrik landloopliga te Worcester deelgeneem lekke hardloop Eikies ,ons weet julle kan !








