Laerskool Oranje-Noord atlete ingesluit in SASA se Noord-Kaap landloopspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Pierre van Rooyen en Joani Mathewson wat ingesluit is in die Noord-Kaap span wat op 28 September 2024 in Kimberley aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek (SASA) se Nasionale Kampioenskappe (SA’s) gaan deelneem. LON is baie trots op die twee Rooiby landlopers en wens hul alle sterkte toe.
Pierre van Rooyen, Joani Mathewson










