Primêre Skool Naudeville Landloopatlete wat aan die Vrystaat Kampioenskappe gaan deelneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Naudeville Primêre Skool landloopatlete wat ingesluit is in die Landloop Lejweleputswaspan en wat aan die Vrystaat Kampioenskappe gaan deelneem, 9 Augustus in Bloemfontein.
Beginners:Dianq Badenhorst (Afwesig vir foto)
- 0.9 -Marnu Strydom
- 0.10 -Ronah Mpofu
- 0.11 Elle-Anne Roper
- 0.12 Quinne van Staden, Linmari de Lange










