Hoërskool Duineveld atlete neem deel aan die Noord-Kaap landloop kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Saterdag, 24 Augustus was die Noord-Kaap landloop kampioenskappe. 3 van Hoërskool Duineveld atlete het deurgedring. Hulle behaal besonderse prestasies waarop ons baie trots is.
Uitslae:Dogters o.17
- Monique Krapohl eindig 3de
- Abriëlle de Witt eindig 4de
Abrielle de Witt
Monique Krapohl
Dogters o.18
Izanne Maritz eindig 2de Al drie atlete is ingesluit in die Noord-Kaap. Landloopspan wat gedurende die September vakansie in Kimberley gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Velties, welgedaan!
Izanne Maritz










