Laerskool Bakenkop atlete en personeellede verteenwoordig Gauteng Noord by SA’s
ADVERTISEMENT
Laerskool Bakenkop is baie trots op nie net 9 van hulle atlete wat Gauteng Noord gaan verteenwoordig by die Interprovinsiale kampioenskappe (SA’s) op 20 Julie nie maar twee van hulle manspersoneel kwalifiseer ook hiervoor. Baie geluk aan elkeen van julle wat hard hiervoor gewerk het.
Vir Laerskool Bakenkop nuwelinge wat met landloop begin het, hier is van hierdie leerders wat elke jaar net net uitgeval het en nou hulle kaarte reggespeel het saam met hulle verskeie afrigters om uiteindelik die span te maak!
![]()










