Hoërskool Aliwal Noord
Laerskool Aliwal-Noord Tennis Xariep-span stap met die oorwinning weg
Vrydag, 6 September, het 7 van LSAN se tennisspelers die Country District span verteenwoordig in Bloemfontein. Die Country District span bestaan uit spelers uit ...Hoërskool Aliwal-Noord leerder het deelgeneem aan die SANSSU Prysskiet
Ons is baie trots op Abigail Mostert en Frieda-Marie Labuschagne wat die afgelope naweek aan die SANSSU Prysskiet by Hoërskool Aliwal-Noord deelgeneem het. Al ...Hoërskool Aliwal-Noord Kwartaal 2 Akademiese Top 10
Hoërskool Aliwal-Noord Kwartaal 2 Akademiese Top 10. “Audentior ito” is die baie gepaste leuse van ANHS…Daadkragtig Vorentoe. En dit is presies wat ons Alie-leerders ...Aliwal North High School vs Cathcart results
Aliwal North High School vs Cathcart Saturday 30 July 2022. Rugby results: Under 14 vs Cathcart Under 14: score 22 – 22 Tries: Penalty ...Hoërskool Aliwal-Noord se skiet resultate
Baie geluk aan die volgende skuts wat deur gedring het na die semi-finaal wat op 12 & 13 Augustus by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein ...Hoërskool Aliwal-Noord skut blink uit in Jaggeweerskiet
Hoërskool Aliwal-Noord skut blink uit in Jaggeweerskiet (SA Sport en Jag Federasie) Robert Orrock het gekwalifiseer vir die Vrystaat Sport & Jag skiet span. ...Aliwal North High Land Service members create outfits from waste material
Less WASTE, so we can TASTE the future! On Wednesday 27 July 2022, the ANHS Land Service members were challenged to create an entire ...Hoërskool Aliwal-Noord langafstand atleet presteer
Atleet om dop te hou! Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord is een van twee Junior Vrystaat seuns wat kwalifiseer vir die ASA 10km kampioenskappe ...HS Aliwal-Noord tennisspelers gekies vir die Country Disctricts Streekspan
Baie geluk aan die volgende spelers van Hoërskool Aliwal-Noord wat gekies is vir die Country Disctricts tennis streeksspan. Hierdie span gaan 9 September teen ...Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Krieketspan toer uitslae
Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Krieketspan het aan die GZ Sport Krieket Toernooi van 11 tot 15 Julie in Rustenburg deel geneem. Skole verteenwoordig: 1] ...Aliwal North High School netball girls represent on Provincial level
ANHS Netball girls represent on Provincial level! Five of Aliwal North High School’s Netball players took part in three different SASN. Netball tournaments during ...Aliwal North HS Land Service members selected to represent the Eastern Cape
Alies Land Service members selected to represent the Eastern Cape at Nationals! The following learners were selected to represent the Eastern Cape at the ...Hoërskool Aliwal-Noord Landloop Liga 3 uitslae
Die Hoërskool Aliwal-Noord Landloop atlete het Vrydag 27 Mei 2022 in Bloemfontein gehardloop. Landloop uitslae Ashleigh Shaw: 15:22 (4km) Gift Manamane: 15:49 (4km) Robert ...Hoërskool Aliwal-Noord Skuts by Prysskiet 4 te Jacobsdal
“Success is not an accident; success is actually a choice.”— Stephen Curry Hardewerk, uithouvermoë en self dissipline is die fondasie waarop die skuts van ...Aliwal-Noord Hoërskool se Junior Leerlingraad vir 2022
Die volgende leerlinge van Hoërskool Aliwal-Noord is verkies tot die nuwe Junior Leerlingraad. Seuns: Mzukisi Malila, Marnus Snyman, Christoph Van Jaarsveld Meisies: Angelique Kretzenger, Kamerin Mcpherson, Nyakallo Seema Hierdie leerders ...ANHS Hokkiespan haal die finaal in die Grens Inland Spar-toernooi 2022!
Die 1ste Hokkiespan van ANHS het op Sondag 22 Mei in Queenstown aan die jaarlikse Spartoernooi deelgeneem. Die dag beloof altyd om gevul te ...Hoërskool Aliwal-Noord netbal uitslae vs Hoërskool Winterberg
Hoërskool Aliwal-Noord netbal uitslae vs Hoërskool Winterberg. Ons het Saterdag, 14 Mei 2022 tuiswedstryde teen Hoërskool Winterberg gehad. `n Groot hoogtepunt was dat die ...Aliwal-Noord High School Rugby results
Rugby results: Aliwal North vs Winterberg Saturday 14 May 2022 Alies U/14 vs Winterberg U/14: score 10 – 7 for Winterberg. Tries: Try scored ...Hoërskool Aliwal-Noord sing en dans deur die kultuurweek
Hoërskool Aliwal-Noord sing en dans deur die kultuurweek! To paraphrase Plato: All well-bred men (and women) should have mastered the art of singing and ...Hoërskool Aliwal-Noord Top 10 Akademie Kwartaal 1
Alie leerders presteer gedurende die eerste kwartaal. “There is no key to success. You have to take the stairs.” – Author unknown. Die Hoërskool ...Hoërskool Aliwal-Noord se eerste Landloop Ligabyeenkoms vir 2022
Hoërskool Aliwal- Noord eerste Landloop Ligabyeenkoms 2022! By Hoërskool Aliwal-Noord is daar plek vir langasems ook! Ses van ons landloop atlete het Vrydag, 6 ...Aliwal North High School Rugby vs Cradock High School
Aliwal North High School Rugby vs Cradock High School.On Saturday our Rugby players travelled to Cradock to take on their Rugby teams. The day ...Hoërskool Aliwal-Noord bied Vrystaat Luggeweerkompetisie aan
Hoërskool Aliwal-Noord bied Vrystaat Luggeweerkompetisie aan. Vrystaat Prysskiet 3 het die afgelope naweek sommer hier in Alie-land plaasgevind. Altesaam 148 skuts het aan hierdie ...Hoërskool Aliwal-Noord Hokkie vs Hoërskool Cradock
Hoërskool Aliwal-Noord Hokkie vs Hoërskool Cradock. Die afgelope naweek het Hoërskool Aliwal-Noord teen Cradock verwoesting gesaai op die hokkieveld. Die wedstryd was die eerste ...Hoërskool Aliwal-Noord vs Queens College
Hoërskool Aliwal-Noord vs Queens College. ANHS se Rugby-manne het die pad na Queenstown aangedurf om teen die gesogte seunskool, Queens College, te gaan meedig. ...Aliwal-North High School Land Service Camp 2022
From hail to smores… Fun-filled, adventurous and educational, are just a few words to describe the Land Service Club camp of 2022. On 29 ...Hoërskool Aliwal-Noord Landsdiens se eie “Minute To Win It”
Op Woensdag 20 April, het ANHS se Landsdiens ‘n opwindende speletjiesmiddag gehou. Die Tema; “Minute To Win It”! Geïnspireer deur die gewilde televisie program, ...Aliwal North High School vs Middelburg High School results
Alies U/15 vs Middelburg U/15: score 26 – 0 Tries: Keyshaun Basson (x2), Ashley Smith, Franco Greyling. Ox Dyani is successful with 3 conversions. ...Hoërskool Aliwal-Noord se Gr 8 Landsdiens kamp
Hoërskool Aliwal-Noord se Gr 8 Landsdiens leerders het hul eerste Hoërskool Landsdiens kamp gehou. Met hul tente op die skoolgrond opgeslaan, en in groepe ...HS Aliwal-Noord atlete presteer by die ASA Nasionale atletiekbyeenkoms
Tydens die vakansie het 6 van ons atlete aan die ASA Nasionale atletiekbyeenkoms in Potchefstroom gaan deelneem. Hierdie byeenkoms word deur al die provinsies ...Suksesvolle sporttoere vir Hoërskool Aliwal-Noord
Hokkietoer Die afgelope vakansie het die 1ste Hokkiespan na Potchefstroom getoer om ‘n afrigtingskliniek by te woon. Groot skole van regoor die land was ...Hoërskool Aliwal-Noord Atletiek ASA Vrystaatkampioenskappe
Hoërskool Aliwal-Noord Atletiek ASA Vrystaatkampioenskappe. Die afgelope naweek het ons atlete aan die ASA Vrystaatkampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem. Die kompetisie was baie sterk ...Hoërskool Aliwal-Noord samel in vir droogtehulp
Hoërskool Aliwal-Noord se Landsdiensklub het die jaar afgeskop met ‘n uiters suksesvolle fondsinsameling. Alle fondse wat ingesamel is sal aan Bring Hoop Boere Droogtehulp ...Hoërskool Aliwal-Noord tennisuitslae teen Landboudal
Hoërskool Aliwal-Noord tennis teen Landboudal. Saterdag, 27 Februarie, het ons 1ste tennisspan teen Landboudal gespeel. Van die begin af was hierdie wedstryd baie gelyk. ...HS Aliwal-Noord skuts se sukses skiet die hoogte in
Gewapen met konsentrasie, uithouvermoë en self-dissipline het Hoërskool Aliwal-Noord se vier skuts aan Prysskiet 2 deelgeneem. Hierdie mededingende Luggeweerkompetisie is by Hoërskool Fichardtpark in ...HS Aliwal-Noord atlete presteer tydens Sentraal Top 20 Byeenkoms
Vrydag 18 Februarie het Hoërskool Aliwal-Noord se atlete aan die Sentraal Top 20 atltiekbyeenkoms in Bloemfontein gaan deelneem. Die byeenkoms is deur skole regoor ...Aliwal North HS Athletics 2022 Maletswai Meeting
On Saturday the 11th of February the annual Maletswai Athletics meeting took place at Sauer Park. We want to congratulate the following athletes who ...HS Aliwal-Noord se Tennisuitslae
Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Tennisspan het Maandag 21 Februarie teen Zastron gespeel. Dit was ‘n baie lekker middag van tennis. Ons 1ste span wen ...Aliwal North HS hosted their UCSA’s annual Valentine’s Day Picnic
The 16th of February was a rainy Wednesday. Fortunately, the rain ceased just in time for the UCSA’s annual Valentine’s Day Picnic. 25 Group ...Hoërskool Aliwal-Noord tennisuitslae
Op Maandag, 14 Februarie het Hoërskool Aliwal-Noord se tennisspelers teen Middelburg gespeel. Aliwal-Noord verloor ongelukkig 9-14. Baie geluk aan Henco Vorster, Tine Pretorius en Bee-Jee ...








































