Worcester Gimnasium
Worcester Gimnasium skaakspeler presteer uitstekend in Rustenburg
Worcester Gimnasium is trots op Coreta van Zyl wat gedurende die vakansie aan die SAJCCC (South African Junior Closed Chess Championship) te Rustenburg deelgeneem ...Successful Interschools week for Worcester Gymnasium’s cricket teams
It was a successful Interschools week for Worcester Gymnasium’s cricket teams against Hermanus. The WG Girls delivered a dominant performance, restricting Hermanus to 54/7 ...Worcester Gymnasium learners were elected for the Junior Town Council
The newly-elected Junior Town Council had their inauguration ceremony. We are proud of the following learners who will be serving on the council for ...Worcester Gymnasium musiekleerders het die UNISA Teorie-eksamen geskryf
Vier van Worcester Gymnasium musiekleerders het die UNISA Teorie-eksamen geskryf: Samuel van Wyk slaag graad 4-teorie. Claudi Booth slaag graad 3-teorie met Lof (80%) ...Worcester Gymnasium celebrated a major milestone
Today, we proudly celebrate a major milestone in our school’s history. Not only do we mark Worcester Gimnasium’s 34 years, but we also honour ...Worcester Gymnasium learners excel in chess
Worcester Gymnasium learners Coreta van Zyl and Rafael Davids participated in the Freestyle Chess Grandmaster Exhibition Simultaneous & Blitz Showcase in Cape Town. They ...Worcester Gimnasium Hoofseun van 2026 woon jaarlikse Jeugleierskapkonferensie by
Worcester Gimnasium Hoofseun van 2026, Ricardo Bornman, het vanaf 7 – 12 Desember die geleentheid gehad om Die Burger se 67ste jaarlikse Jeugleierskapkonferensie in ...Amazing achievement from Worcester Gymnasium artist
Worcester Gymnasium are incredibly proud of Akina Wehr, who is among only 42 Grade 12 Design and Visual Arts learners of 2025 to exhibit ...Worcester Gymnasium learner selected to represent Boland Golf at the 2025 SA U19 Inter-Provincial Tournament
Worcester Gymnasium’s MJ Smit has been selected as part of the U19 team to represent Boland Golf at the 2025 SA U19 Inter-Provincial Tournament. ...Worcester Gimnasium kondig hoofleiers vir 2026 aan
Worcester Gimnasium se hoofleiers vir 2026 is by die jaarlikse prysuitdelingsfunksie aangekondig. Congratulations to the following learners: Lize Viljoen (onderhoofmeisie) John-Henry Finn (onderhoofseun) Bea ...Worcester Gymnasium leerders gekies tot leerlingraad van die Hugo Naudé-kunssentrum
Baie geluk aan die agt leerlinge van Worcester Gymnasium wat verkies is tot die leerlingraad van die Hugo Naudé-kunssentrum!Worcester Gymnasium hosted the resent UAS (Unmanned Aerial Systems) Introduction Course
Worcester Gymnasium graciously hosted the recent UAS (Unmanned Aerial Systems) Introduction Course, delivered by Focus Air Western Cape. The programme marked a significant milestone ...Tennis uitslae vir Worcester Gimnasium
Op 29-30 Augustus het die seuns- en meisiestennisspanne aan die Swellendam Tennistoernooi deelgeneem. Dit was ‘n Fun Round Robin Event, waar daar enkelspel en ...Worcester Gymnasium’s choir received Cum Laude at the Worcester Eisteddfod
Worcester Gymnasium’s choir (WGK) participated in the Worcester Eisteddfod Choir Festival on 28 August 2025. The choir sang beautifully and received a Cum Laude ...Worcester Gymnasium chess team participated in the Winelands Top Schools
Worcester Gymnasium U.15 team placed 1st and U.19 team placed 3rd. The U.15s go through to the Western Cape Top Schools Tournament. Die uitslae ...Worcester Gimnasium se landloopatlete neem deel aan die laaste ligakompetisie
Worcester Gimnasium se landloopatlete het Saterdag 2 Augustus aan die laaste ligakompetisie by Die Eike Restaurant deelgeneem. Die uitslae is soos volg: Meisies 14 ...Worcester Gymnasium learner achieved exceptional achievement for Gr 4 Piano
Kaylee Fransman learner of Worcester Gymnasium achieved 88% for her Gr 4 piano practical Unisa examination. This is an exceptional achievement.Worcester Gimnasium leerder verteenwoordig SA by Karate Wêreldkampioenskappe
Elaine Venter, gr. 10, verteenwoordig Suid-Afrika by vanjaar se Karate Wêreldkampioenskappe in Chiba, Japan van 3 – 14 Augustus. Sy neem aan Kata en ...Worcester Gimnasium hokkie nuus
Worcester Gimnasium se 1ste hokkiespanne neem hierdie week aan die Cape Town International Hockey Tournament deel.Die seuns sowel as die meisies speel in die ...Worcester Gimnasium Toutrek leerders presteer by die WP/Wynland Streekskampioenskappe
Vier van Worcester Gimnasium leerders het aan die WP/Wynland Streekkampioenskappe in Robertson deelgeneem. Hulle het die volgende uitstekende prestasies bereik as lede van Wynlandspanne: ...Worcester Gimnasium Netbal speler gekies vir die Top 35 SASN-groep
Worcester Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat Muneeba de Bruyn, onderkaptein van die o.16 Cedars Wes-Kaap netbalspan, tydens die All Ages-toernooi ...Worcester Gimnasium spog met verskeie netbal Weskaapspanne
Baie geluk aan die volgende netbalspelers van Worcester Gimnasium wat na afloop van die finale Wes-Kaapproewe die afgelope naweek in Oudtshoorn, gekies is vir ...Worcester Gimnasium leerders vaar puik by die Toutrekkampioenskappe
Drie van Worcester Gimnasium leerders het aan die Wes-Kaap Klub Toutrekkampioenskappe in Swellendam deelgeneem. Hulle het die volgende prestasies behaal: Leneeq Visser van BAR ...Worcester Gimnasium leerders is opgeneem in verskeie Bolandspanne
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Worcester Gimnsaium wat gekies is vir verskeie Bolandspanne. Ook aan Waylan Pienaar (o. 19) wat vir die ...Worcester Gimnasium spog met Wynland netbalspelers
Baie geluk aan die volgende netbalspelers van Worcester Gimnasium wat gekies is vir hul onderskeie Kaapse Wynlandnetbalspanne. o.17: Famke Randall o.16 Judylyn Smith We ...Worcester Gimnasium debatspanne neem deel aan die Dink-of-Sink
Vrydag 23 Mei het ons debatspanne aan die jaarlikse Dink-of-Sink-debatskompetisie deelgeneem.Die spanne het drie van die ses debatte gewen. Dian Louw en John-Henry Finn ...Worcester Gimnasium Redenaars presteer
Baie geluk aan Phia Bornman en Mikayla Snygans van Worcester Gimnasium wat op 22 April aan die ATKV Redenaars streeksuitdunrondte deelgeneem. Phia is deur ...Worcester Gymnasium tug of war participated at the Western Cape Championship
Worcester Gymnasium Tug of War participated in the Western Cape Championship at Westcliff High School . Here are the results: Boys: 420kg U15 won ...Chess achievements for Worcester Gymnasium
On Saturday, 8 March, 15 of Worcester Gymnasium’s chess players participated in the Cape Winelands Prestige tournament. We are proud of the following learners ...Worcester Gimnasium spog met atlete in die Bolandspan
Worcester Gimnasium spog met atlete wat in die Bolandspan opgeneem is. Muneeba de Bruyn (o. 17) Joy Hans (o. 17) Herchelle Manuel (o. 17) ...Worcester Gimnasium 2024 Matriek A-kandidate
Worcester Gimnasium se 2024 Matriek A-kandidate het soos gewoonlik uitstekend gevaar. Baie geluk aan die onderwysers en leerders met hul besonderse uitslae: Inligting: 210 ...Worcester Gimnasium prysuitdeling wenners
Worcester Gimnasium prysuitdeling wenners. Baie geluk aan die volgende leerders. Trofees: Andries Burger – Lincor-beker: Seunswemmer van die jaar Aydan Pekeur – JPN Venter-trofee ...Worcester Gimnasium nuutverkose VRL
Worcester Gimnasium nuutverkose VRL Gr 9 Haydin Harme Lian le Roux Mikayla Snygans Gr 10 Deeray April Matthew Fortuin Hannah Moore Gr 11 Bea ...Worcester Gimnasium Landloop prestasies
Ses van Worcester Gimnasium se leerders is gekies vir die Noord-Boland Landloopspan wat in Augustus aan die Boland Kampioenskappe deelgeneem het. Lee-chan Plaatjies – ...Chess achievements for Worcester Gymnasium
At the end of the 2024 Worcester High School League, both Worcester Gymnasium’s under 15 and under 18 chess teams ranked first and subsequently ...Worcester Gimnasium 7’s Rugby wen die Skildfinaal
Die afgelope naweek het Worcester Gimnasium se o. 16-sewesrugbyspan aan die Cheslin Kolbe 7’s-dag by Hoërskool Brackenfell deelgeneem. Worcester Gymnasium represented Boland schools against ...Worcester Gimnasium Tennisspeler skitter aan die Cavaliers Junior ProKennex-toernooi
Op 8 Junie het Worcester Gimnasium se eie Zoë Erasmus (gr. 9) aan die Cavaliers Junior ProKennex-toernooi se o. 18-afdeling in Ceres deelgeneem waar ...Worcester Gymnasium Interschools 2024 vs Hoërskool Hermanus
Come rain or sunshine, we will have Interschools! Na ‘n winderige, nat en koue wintersdag sluit ons Interskole 2024 af as algehele wenner teen ...Toutrek prestasie vir Worcester Gimnasium
Toutrek prestasie vir Worcester Gimnasium. Ons is baie trots op mev. Steffie Visser wat gekies is as die Protea-afrigter van die 500 kg o. ...Worcester Gimnasium ruiter presteer in SANESA se streekkampioenskap
Judi Viljoen was opgeneem in die Wynland A-span wat vanaf 8 – 11 Augustus aan die Suid-Afrikaanse Skoleperdrykompetisie (SANESA) se streekkampioenskap in Stellenbosch deelgeneem ...








































